Die son staan nie stil nieSpatareOns Neanderdal-geneBlomtyd vir ons pragtige CliviasBeproewing

Die son staan nie stil nie

Luister vanaand na dié insiggewende dokumentêr deur Chris Swanepoel oor die oorsprong en gebruik van sonwyers.  Lees meer

Spatare

Wat is die nuutste behandeling van spatare? Hoe werk diep veneuse trombose? ‘n Spesialis vertel alles oor probleme met are in jou bene.  Lees meer

Ons Neanderdal-gene

Mense van Europa en Asië het Neanderdal-gene, maar mense van Afrika het nie. Vind uit wat dié gene beteken.  Lees meer

Blomtyd vir ons pragtige Clivias

Vind meer oor die Clivia, al die kleure en woon een van die Clivia skoue in die land by.  Lees meer

Beproewing

Hier is ‘n opsomming van die storie van ons gewilde middagvervolgverhaal tot dusver en ‘n oulike grafiese voorstelling van die karakters se verbintenisse met mekaar.  Lees meer

Kompetisies

Wen groot met RSG en TV-Lisensies se Rugbyraaikompetisie

Wen groot met RSG en TV-Lisensies se Rugbyraaikompetisie

Jy kan dalk die wenner van R15,000 wees in die gewilde RSG Rugbyraaikompetisie. Die eerste toets van die kompetisie is dié tussen Suid-Afrika en Australië eop op 29 September. Jy moet die korrekte eindtelling van daardie rugbytoets deurgee om in aanmerking te kom vir die kontantprys.

Stuur ‘n SMS te stuur na 45770 met jou antwoord. Tik die woord BOKKE, laat ‘n spasie en dan jou voorspelling van die punte van die Springbokke, laat ‘n spasie, en dan die punte van Australië in hierdie kragmeting, bv. BOKKE 13 25. Elke SMS kos R1.50.

Die kompetisie sluit ‘n uur voor die afskop om 16:05 op Saterdag 29 September 2018. Die wenner sal in Tjailatyd aangekondig word op Maandag 1 Oktober 2018. Indien daar nie ‘n korrekte inskrywing is nie, sal die prysgeld oorstaan tot die volgende naweek se wedstryd.

RSG Rugbyraai word ondersteun deur TV-Lisensies wat dit moontlik maak om sport, nuus, drama en opvoedingsprogramme in jou taal aan te bied.  Betaal joune.  Maak ‘n verskil.

Onthou, die wenner moet ‘n ten volle betaalde TV-lisensie hê om in aanmerking te kom vir die kontantprys.

RSG Landbou

RSG Landbou

11:45-12:00
Saterdag 22 September

‘n Opwindende interaktiewe program, wat vir leerders vanaf laerskoolvlak die geleentheid bied om kennis te maak met landbou, vin plaas tydens vanjaar se Agri Expo Livestock  van 11 tot 13 Oktober op Sandringham net buite Stellenbosch. Chris Viljoen gesels hieroor met die organiseerders.

SA Top 20

22 SEPTEMBER 2018
  • 1
    Vusi Nova,
    Manyan-nyan
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 79
  • 3
    Tarryn Lamb,
    Mal oor jou
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Vat 5 met Derrich Gardner 7
  • 5
    Lebo Sekgobela,
    Umusa
  • 6
    Jo Black,
    Skepe
  • 7
    Zonke,
    L.O.V.E.
  • 8
    Abathandwa,
    Amagatsha
  • 9
    Snotkop,
    Sous
  • 10
    Verskeie Kunstenaars,
    KykNet Klassiek
  • 11
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Singer
  • 12
    Elvis Blue,
    Stories
  • 13
    Nathi,
    Ipuhupha Labantu
  • 14
    Verskeie Kunstenaars,
    Volksbesit - Afrikaans is Groot
  • 15
    Dirk van der Westhuizen,
    Sexy Vi My
  • 16
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 22: All for You
  • 17
    Verskeie Kunstenaars,
    Classics is groot 2018
  • 18
    Karen Zoid,
    Republiek van Zoid Afrika Vol. 5
  • 19
    Verskeie Kunstenaars,
    Klankbaan: Mamma Mia! Here we go again
  • 20
    Jan Blohm,
    Die Liefde Album