Die mooi meisies van BitterfonteinBotsing van 2 sterre 130 miljoen jaar gelede pas waargeneemLeer arende hul kleintjies vlieg?Onthou jy di omroepers?Doen Dit Net Aksieplan - Week#10

Die mooi meisies van Bitterfontein

Herhaal die verlede? Luister Donderdagaand na die verhaal van ‘n groep vroue van die plaas Bitterfontein.  Lees meer

Botsing van 2 sterre 130 miljoen jaar gelede pas waargeneem

Dié waarneming gee ‘n nuwe venster op die sterrestelsel.  Lees meer

Leer arende hul kleintjies vlieg?

Kundiges beantwoord dié en ander vrae in Hoe verklaar jy dit?  Lees meer

Onthou jy di omroepers?

Afrikaanse radio is 80 jaar op lug. Ons argiefprogramme en -foto's is pure nostalgie.  Lees meer

Doen Dit Net Aksieplan - Week#10

Hierdie week begin ons met oefeninge om jou maag- en rugspiere te versterk, en fokus ons op vette in ons eetplan.  Lees meer

Kompetisies

Wen een van vier Tsogo Sun-wegbreke!

Wen een van vier Tsogo Sun-wegbreke!

As deel van RSG se viering van 80 jaar van Afrikaanse radio, kan vier gelukkige luisteraars elkeen die volgende wen met die komplimente van Tsogo Sun:

♦♦♦ ‘n Geskenkbewys ter waarde van R5,000. Die geskenkbewys bied ‘n wegbreek vir twee aande met bed en ontbyt vir twee persone wat deel, by ‘n Tsogo Sun-fasiliteit (deluxe-opsies uitgesluit). Bepalings en voorwaardes geld. Die prys sluit níé vervoer na en van die fasiliteit in nie.

SMS WEGBREEK  en jou naam en van na 45770 teen R1.50 per SMS. Jy kan soveel inskrywings stuur as wat jy wil.

Die kompetisie skop af op Saterdag 7 Oktober en sluit op Vrydag 3 November om 12:00. Die wenner sal elke week lukraak bepaal word, en na afloop van Reis Sonder Grense (Saterdae 10:00 - 11:00) aangekondig word op 14 Oktober, 21 Oktober, 28 Oktober en 4 November.

Wat Gebeur?

Dis RSG se verjaarsdagmaand!

Dis RSG se verjaarsdagmaand! Ons vier 80 jaar van Afrikaanse radio!

Ons saai vandeesmaand verskeie programme weer uit, wat ons in ons klankargief opgediep het. Die potgooie is beskikbaar by http://rsg.co.za/potgooi-soek.asp?ProgramID=383

Ons sal deur die loop van die maand ook ou foto's hier oplaai.

Klik op die 80 jaar-logo (links) vir meer besonderhede oor die afgelope 80 jaar se geskiedenis.

RSG Landbou

RSG Landbou

04:30-05:00
Donderdag 19 Oktober

Met die goeie reën wat op plekke geval het, raak parasiete onder vee ‘n probleem. Dr. Johan van Rensburg van Afrivet vertel hoe dié peste beheer kan word. Daar is ook ‘n gesprek met die Gauteng jongboer van die jaar-finalis, Andries Groesbeek. In die gereelde Weerwaarhede-rubriek gesels Johan van den Berg van Santam Landbou oor ‘n bekende weerverskynsel, weerlig, en waar dit vandaan kom. En daar is ‘n gesprek met forelboer Stefan van der Merwe van Lunsklip Fisheries.

SA Top 20

14 OKTOBER 2017
  • 1
    Touch of Class,
    Magic
  • 2
    Benjamin Dube,
    Victorious in His Presence
  • 3
    Jo Black,
    Skepe
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Weiveld Tunes 2
  • 5
    Lianie May,
    Iemand om lief te hê
  • 6
    Monique Steyn,
    Mosaïek
  • 7
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Dance 10
  • 8
    Dr Tumi,
    Love and Grace
  • 9
    Sjava,
    Isina Muva
  • 10
    Verskeie Kunstenaars,
    100% Top 40 Hits 18
  • 11
    Jannie Moolman en Corlea Botha,
    Unforgettable
  • 12
    Amanda Black,
    Amazulu
  • 13
    Juanita du Plessis,
    Koningskind
  • 14
    Vusi Nova,
    Naninina
  • 15
    Robbie Wessels,
    Woestyn
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    100% Top 20 Hits 19 - Spring Edition
  • 17
    Lebo Sekgobela,
    Restored - Live at Hope Restoration Ministries
  • 18
    Verskeie Kunstenaars,
    40 Grotes in Afrikaans
  • 19
    Andries Vermeulen,
    In Afrikaans
  • 20
    Verskeie Kunstenaars,
    House Afrika: Mzansi House Volume 6