Heup nou vervang met bikini snit van voorWat is n huis sonder n Claerhout?Die 1e maanlanding 50 jr geledeAfrika se enigste fesmaker...Basil Appollis kuier in die ateljee

Heup nou vervang met bikini snit van voor

Dis minder pynlik en die pasiënt loop gouer normaal.  Lees meer

Wat is n huis sonder n Claerhout?

Luister weer na dié dokumentêr oor Vader Frans Claerhout en sy kuns. Hy sou vanjaar 100 jr oud geword het.  Lees meer

Die 1e maanlanding 50 jr gelede

Hoe het die Amerikaners dit reggekry met daai ou tegnologie?  Lees meer

Afrika se enigste fesmaker...

...vertel hoe hy kofias maak. Sy wyse woorde en insigte is die luister werd.  Lees meer

Basil Appollis kuier in die ateljee

Dié bekende teaterpersoonlikheid het kopstukke gesels met Johan Rademan.  Lees meer

Kompetisies

Wen groot in RSG en attooh! se Rugbyraaikompetisie

Wen groot in RSG en attooh! se Rugbyraaikompetisie

RSG se gewilde Rugbyraai-kompetisie is weer hier!

Jy staan ‘n kans om R10,000 te wen in die Rugby Kampioenskapsreekstoets tussen Suid-Afrika en Australië wat op Saterdag 20 Julie plaasvind. Jy moet vir ons die korrekte eindtelling van die rugbytoets deurgee om in aanmerking te kom vir die kontantprys.

Al wat jy moet doen, is om ‘n SMS te stuur na 45889 met jou antwoord. Tik die woord BOKKE, laat ‘n spasie en dan jou voorspelling van die punte van die Springbokke, laat ‘n spasie, en dan die punte van Australië in hierdie kragmeting. Elke SMS kos R1.50.

Die kompetisie sluit ‘n uur voor die afskop op Saterdag 20 Julie. Die wenner sal in Tjailatyd op Maandag 22 Julie aangekondig word. Indien daar nie ‘n korrekte inskrywing is nie, sal die prysgeld oorrol na die volgende kragmeting tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland op 27 Julie.

RSG Rugbyraai word aangebied in samewerking met attooh!, ‘n finansiële dienstemaatskappy. Hulle bied produkte soos lewensversekering, beleggings, mediese- asook alle groepsvoordele. Besoek hulle by https://attooh.co.za/

Wat Gebeur?

Trek jou tikmasjien nader vir die RSG/Sanlam Radiodrama- skryfkompetisie

Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie is vanjaar 23 jaar oud met prysgeld ter waarde van R90 000. Die wendrama sal vanjaar R35 000 ontvang, terwyl die tweede en derde plek met prysgeld van onderskeidelik R25 000 en R15 000 bekroon sal word. Die Jong Skrywer (jonger as 30 jaar) sal ook R15 000 ontvang. Buiten die prysgeld word die wendramas ook op RSG uitgesaai.

Hier is ‘n kans om jou verbeelding vrye teuels te gee en boonop jou storie op radio te hoor. Klik hier op die log (links) vir ‘n paar skryfwenke oor hoe om vir die radio te skryf. Bly ingeskakel op RSG vir die aankondiging oor twee gratis skryfskole wat in onderskeidelik in Kaapstad en Johannesburg aangebied sal word.

Die sluitingsdatum vir die 2019-kompetisie is Woensdag 31 Julie.

Klik op LAAI AF hieronder om die handleiding (met kompetisiereëls en inskryfvorm) af te laai.

 Laai af  

RSG Landbou

RSG Landbou

04:30-05:00
Dinsdag 16 Julie

Wanneer boere met arbeidskwessies te doen kry is die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie ‘n belangrike liggaam in die onderhandelingsproses. Advokaat Ernst Richter vertel van die verskillende prosesse wat ter sprake kan wees. Dr. Pieter Henning van Meadow Feeds het die jaarkongres van die American Dairy Sciences Association bygewoon, waar hulle oor grootdata gepraat het. En Lise Roberts praat met Nico Groenewald van Standard Bank oor die doeltreffende tegniese ontleding van ‘n boerdery wanneer finansiële beplanning gedoen word.

SA Top 20

13 JULIE 2019
  • 1
    Riana Nel,
    Sterker
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 81
  • 3
    Verskeie Kunstenaars,
    Now that's what I call 80's Pop
  • 4
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 23: Live at the CTICC Cape Town
  • 5
    Verskeie Kunstenaars,
    Country is groot 3
  • 6
    Verskeie Kunstenaars,
    My hart klop Afrikaans
  • 7
    Lebo Sekgobela,
    Hymns and Worship Season 1
  • 8
    Dirk van der Westhuizen,
    Stoom
  • 9
    Verskeie Kunstenaars,
    Krone 6
  • 10
    Elandré,
    Boomhuis
  • 11
    Verskeie Kunstenaars,
    Amapiano is a lifestyle Vol.1
  • 12
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 2018 - Die Konsert
  • 13
    Juan Boucher,
    Twaalf rondtes
  • 14
    Jo Black,
    Voel jy die genade?
  • 15
    Dumi Mkokstad,
    Calvary Indawo Yobufakazi
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    House Afrika - Mzanzi House Vol. 9
  • 17
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 18
    Sjava,
    Umqhele
  • 19
    Klipwerf Orkes,
    Hantam - Dis die Lewe (C'est la vie)
  • 20
    Verskeie Kunstenaars,
    Vat 5 Inspirasie Vol.1