Kolskoot Visagie...Ons verruklike seelewe...Arthur sterk aanDemensieOntmoet Esté Gross...

Kolskoot Visagie...

is op ‘n tragiese volkslegende gegrond. Lees hier meer oor die agtergrond en luister Donderdagaand na dié drama wat jou aan die hart sal gryp.  Lees meer

Ons verruklike seelewe...

is onder druk. Baie spesies soos die groot withaai kan uitsterf. Kyk die verstommende foto's.  Lees meer

Arthur sterk aan

Die maand-oue bulkalfie is wees gelaat nadat sy ma gestroop is. Hy is met ‘n machete oor sy blad gekap toe hy sy ma wou beskerm.  Lees meer

Demensie

Het jy geweet daar is verskillende vorms van demensie, elk met eiesoorrtige oorsake, simptome en behandeling?  Lees meer

Ontmoet Esté Gross...

ons singende nuusleser.  Lees meer

ALMAL WAT VAN OORSEE AF NA RSG SE KLANKSTROOM LUISTER: Die klankstroom sal tydens die FIFA Wêreldbekerwedstryde wat RSG uitsaai, onderbreek word buite die grense van Suid-Afrika. Dit word gedoen om te voldoen aan die uitsaaivoorwaardes van FIFA.

SUKKEL JY MET RSG SE LUISTER FUNKSIE?

Klik op die volgende skakel om te luister:  http://web.sabc.co.za/digital/player/1.0/rsg/index.html

Wat Gebeur?

Gee Hoop en Warmte hierdie winter

Gee Hoop en Warmte hierdie winter

Die koue wintermaande is 'n uitdagend tyd vir arm gesinne en hawelose mense op straat. Jy kan ‘n verskil maak deur warm klere, skoene, serpe, handskoene, komberse en nie-bederfbare kos te skenk. Jy kan ook ‘n warm maaltyd of ‘n bed in ‘n skuiling borg.

Vir meer inligting oor hoe jy kan help, gaan na www.winterhoop.org of skakel 011-725-0001 tydens kantoorure.

RSG ondersteun Winterhoop van 1 tot 30 Junie. Gee Hoop. Gee Warmte.

Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

14:45-15:00
Maandag 18 Junie

LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever
Episode 15: Aan tafel probeer Sybrand die belangrikheid van tradisie en nalatenskap sonder sukses by sy seun tuisbring. Henning se terneergedruktheid word na ete verlig deur ’n onverwagse besoek van Jannewarie.

SA Top 20

16 JUNIE 2018
  • 1
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 22: All for You
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 78
  • 3
    Juanita du Plessis,
    20 Jaar
  • 4
    Jo Black,
    Skepe
  • 5
    Klipwerf Orkes,
    50 Jaar se Hoogtepunte
  • 6
    Sun-EL,
    Africa to the World
  • 7
    Verskeie Kunstenaars,
    In Afrkaans 2
  • 8
    Appel,
    Boer loop deur my are
  • 9
    Lady Zamar,
    King Zamar Deluxe
  • 10
    Toni Braxton,
    Sex and cigarettes
  • 11
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 2017 - Die Konsert
  • 12
    Ed Sheeran,
    Divide
  • 13
    Dumi Mkokstad & Thinah Zungu,
    Ebeke Walunga u Thixo
  • 14
    DJ Ganyani,
    Ganyani's House Grooves 10
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Road Trip
  • 16
    Sjava,
    Isina Muva
  • 17
    Ncandweni Christ Ambassadors,
    Munye Umlamuleni
  • 18
    Shekinah,
    Rose Gold
  • 19
    Verskeie Kunstenaars,
    House Afrika: Mzansi House Volume 7
  • 20
    Elizma Theron,
    Hierdie hart brand liefde