Is suksesvolles se breine anders?Strawwe oefening kan jou hart beskadigKarel se Oupa...

Is suksesvolles se breine anders?

Hoekom is sommige mense uitskieters en ander kan nie uit die wegspringblokke kom nie? Wat is dié geheim van die brein?  Lees meer

Strawwe oefening kan jou hart beskadig

Oefening is goed. Maar om jou hart tot sy uiterste te beproef in 'endurance' sport, kan dodelike gevolge hê.  Lees meer

Karel se Oupa...

...is oor verlies, deernis en aanvaarding. Luister Donderdagaand na dié drama met Tobie Cronjé in die titelrol. (Foto: Markteater)  Lees meer

Wat Gebeur?

Staan saam agter die Groen-en-Goud!

Staan saam agter die Groen-en-Goud!

#GreenAndGoldFridays is jou kans om te wys wie jy ondersteun. Dra elke Vrydag jou gunsteling nasionale sportspan se trui om hulle aan te moedig in hulle onderskeie Wêreldbeker-toernooie.

Laai ook jou video's of foto's op sosiale media:
Twitter: @SportAtSABC @CastleLagerSA @zarsg.
Facebook: /SABCSport
Instagram: @SABCSport
Gebruik die hutsmerke #GreenAndGoldFridays en #FabricOfTheNation

  • Trek jou tikmasjien nader vir die RSG/Sanlam Radiodrama- skryfkompetisie
    Trek jou tikmasjien nader vir die RSG/Sanlam Radiodrama- skryfkompetisie

    Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie is vanjaar 23 jaar oud met prysgeld ter waarde van R90 000. Die wendrama sal vanjaar R35 000 ontvang, terwyl die tweede en derde plek met prysgeld van onderskeidelik R25 000 en R15 000 bekroon sal word. Die Jong Skrywer (jonger as 30 jaar) sal ook R15 000 ontvang. Buiten die prysgeld word die wendramas ook op RSG uitgesaai.

    Hier is ‘n kans om jou verbeelding vrye teuels te gee en boonop jou storie op radio te hoor. Klik hier op die log (links) vir ‘n paar skryfwenke oor hoe om vir die radio te skryf. Bly ingeskakel op RSG vir die aankondiging oor twee gratis skryfskole wat in onderskeidelik in Kaapstad en Johannesburg aangebied sal word.

    Die sluitingsdatum vir die 2019-kompetisie is Woensdag 31 Julie.

    Klik op LAAI AF hieronder om die handleiding (met kompetisiereëls en inskryfvorm) af te laai.

     
    Laai af  

Superrugby

Superrugby

17:15-19:00
Saterdag 25 Mei

Sharks teen Lions in Durban.

SA Top 20

25 MEI 2019
  • 1
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 81
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Country is groot 3
  • 3
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 23: Live at the CTICC Cape Town
  • 4
    Juan Boucher,
    Twaalf rondtes
  • 5
    Verskeie Kunstenaars,
    Vat 5 Inspirasie Vol.1
  • 6
    Jo Black,
    Voel jy die genade?
  • 7
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 2018 - Die Konsert
  • 8
    Elandré,
    Boomhuis
  • 9
    Dewald Wasserfall,
    Elektrisiteit
  • 10
    Foster & Allen,
    Putting on the style
  • 11
    Prince Kaybee,
    Re Mmino
  • 12
    Sbunoah,
    A David Kind of Psalm
  • 13
    Dumi Mkokstad,
    Calvary Indawo Yobufakazi
  • 14
    Verskeie Kunstenaars,
    Amapiano Vol.4
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 11
  • 16
    Sjava,
    Umqhele
  • 17
    Pink,
    Hurts 2B Human
  • 18
    Demi Lee Moore,
    Mis Eet Slaap Herhaal
  • 19
    Steve Hofmeyr,
    The Country Collection
  • 20
    Mlindo The Vocalist,
    Emakhaya