Martin VuurtoringWonder jy oor labirinte?Aarde warmer: feit of foefie?Hoe verander n baba se brein...Wat gebeur met jou liggaam...

Martin Vuurtoring

Luister Donderdagaand na ‘n dokumentêr oor een van Suid Afrika se laaste 4 vuurtoringwagte, Martin Petersen van die Groot Vispunt vuurtoring.  Lees meer

Wonder jy oor labirinte?

Die 1ste labirint dateer uit 5000 vC in Siberië. Labarinte word sedert die Middeleeue in katedrale aangetref. Die behoefte daarna verhoog as ‘n samelewing vinnige verandering beleef. Luister Dinsdag na Oggend op RSG.   Lees meer

Aarde warmer: feit of foefie?

Vind klimaatsverandering werklik plaas of is dit bloot deel van die planeet se natuurlike siklusse?  Lees meer

Hoe verander n baba se brein...

...ná geboorte. In dié nuwe reeks Die Geheime van die Brein op Maandae 19h30 kyk neuro- en ontwikkelingskundiges hoe die bein ontwikkel.  Lees meer

Wat gebeur met jou liggaam...

as jy diep onder die water afduik en weer na die oppervlakte terugkeer? Wat gebeur met jou hart, longe, brein en bloedvate?  Lees meer

Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

14:45-15:00
Woensdag 23 Januarie

RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie
Regie: Joanie Combrink

Episode 51: Denver is terug op sy pos, maar is geskok dat sy skildery verdwyn het. Floors verneem dat Frieda baie siek is. Hy is ook bekommerd oor Hannes se welstand. Denver konfronteer Rupert oor Santie se Plan B met die ontwikkeling.

SA Top 20

19 JANUARIE 2019
  • 1
    Steve Hofmeyr,
    The Country Collection
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 80
  • 3
    Demi Lee Moore,
    Mis Eet Slaap Herhaal
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 11
  • 5
    Sjava,
    Umqhele
  • 6
    Mlindo The Vocalist,
    Emakhaya
  • 7
    Vusi Nova,
    Manyan-nyan
  • 8
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Dance 12
  • 9
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 10
    Verskeie Kunstenaars,
    Sondagmiddag op RSG
  • 11
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Summer Holiday
  • 12
    Lady Gaga & Bradley Cooper,
    Klankbaan: A Star is Born
  • 13
    Verskeie Kunstenaars,
    Klankbaan: Bohemian Rhapsody
  • 14
    Jay en Lianie,
    Die Beste van...
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    Weiveld Tunes 3
  • 16
    Lebo Sekgobela,
    Umusa
  • 17
    Manie Jackson,
    Op 'n hoë noot
  • 18
    Andrea Bocelli,
    Si
  • 19
    Ivan Roux,
    Daai Ding
  • 20
    Zonke,
    L.O.V.E.