AurorasDie oorsprong van water-skilpaaieOuma leer skryfMan van Cirene op RSG

Auroras

Is dié indrukwekkende noorder- en suiderligte voorspelbaar? Hoe ontstaan dit? Luister na dié en ander gesprekke in Sterre en Planete. Ons wys ook foto's van auroras.  Lees meer

Die oorsprong van water-skilpaaie

Was skilpaaie eerste op land of in die water? En is die chemiese stowwe op hout veilig?  Lees meer

Ouma leer skryf

Luister Donderdag om 20:00 na dié dokumentêr oor hoe Ouma Johanna (64) en ander leergieriges van Despatch die eerste keer leer skryf.  Lees meer

Man van Cirene op RSG

In 2019 steek ons weer eens die grense oor met die klassieke topverkoper Man van Cirene van F.A. Venter, wat van Donderdag 19 September om 14:45 as middag-vervolgverhaal uitgesaai word.  Lees meer

Nou op die lug

Monitor

06:00-08:00

Interaktief

Wat Gebeur?

#OneLoveOnePeace #OneVoiceAfrica

#OneLoveOnePeace #OneVoiceAfrica

  • #GenoegIsGenoeg
    #GenoegIsGenoeg

    Talle vroue is daagliks die slagoffers van geweld in ons samelewing. Die afgelope tyd het hierdie euwel erg toegneem, en verskeie oproepe word gedoen om dit stop te sit. Kunstenaars, bekende persoonlikhede en organisasies het projekte begin om vroue by te staan, te beskerm en om bewustheid te skep van die negatiewe impak wat die geweld nie net op vroue het nie, maar ook op die hele gemeenskap. RSG ondersteun hierdie pogings, en moedig luisteraars aan om deel te word van hierdie protes. #GenoegIsGenoeg #EnoughIsEnough

Gesondheid

Gesondheid

11:30-12:00
Woensdag 18 September

Kan verbode middels soos anaboliese steroiede werklik sportprestasie verbeter? Tot watter mate? Watter middels het Aphiwe Dyantyi in die moeilikheid laat beland? Marí Hudson gesels met ’n sportwetenskaplike oor verbode middels, sportprestasie, tieners en voedingaanvullers.

SA Top 20

14 SEPTEMBER 2019
  • 1
    Bok van Blerk,
    Hoor ons!
  • 2
    Klipwerf Orkes,
    Hantam - Dis die Lewe (C'est la vie)
  • 3
    Taylor Swift,
    Lover
  • 4
    Touch of Class,
    More magic
  • 5
    Ricus Nel,
    Pure Plaas
  • 6
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 81
  • 7
    Riana Nel,
    Sterker
  • 8
    Robbie Wessels,
    En sy Bokke staan saam
  • 9
    Verskeie Kunstenaars,
    Hardebaard Kuierliedjies
  • 10
    Verskeie Kunstenaars,
    In Afrkaans 4
  • 11
    Dr Tumi,
    Love on the Cross
  • 12
    T Bose,
    T Bose Presents - A Touch of Soul Vol. 3
  • 13
    Verskeie Kunstenaars,
    My hart klop Afrikaans
  • 14
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 23: Live at the CTICC Cape Town
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    Now that's what I call 80's Pop
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    Krone 6
  • 17
    Lebo Sekgobela,
    Hymns and Worship Season 1
  • 18
    Gerrie Pretorius,
    Jou hart is weer myne
  • 19
    Dumi Mkokstad,
    Calvary Indawo Yobufakazi
  • 20
    Chereé,
    Wilde Waters