Opvolg op 'Die Lanternswaaier'Wat is Tourette sindroom?Met al daai penne...Hoe werk kogleÍre inplantings?

Opvolg op 'Die Lanternswaaier'

is die nuwe boekvoorlesing saans. Dit het pas begin.  Lees meer

Wat is Tourette sindroom?

Prof Petrus de Vries vertel meer oor die diagnose en behandeling van dié probleem.  Lees meer

Met al daai penne...

hoe paar ystervarke? Wetenskaplikes beantwoord dié vraag en vrae oor reënwater en Jupiter in Hoe verklaar jy dit?  Lees meer

Hoe werk kogleÍre inplantings?

Dié inplantings word nou al meer op babas en jong kinders gedoen sodat hulle betyds normale gehoor en taal aanleer.  Lees meer

Kompetisies

Wen groot met RSG en TV Lisensies se Rugbyraaikompetisie

Wen groot met RSG en TV Lisensies se Rugbyraaikompetisie

Dit is weer sulke tyd! RSG se gewilde rugbyraaikompetisie is terug vir die drie rugbytoetse tussen Suid-Afrika en Engeland, met die vriendelike samewerking van SABC TV Lisensies. Jy kan R15,000 per toetswedstryd wen!

Die derde toets  tussen Suid-Afrika en Engeland vind op Saterdag 23 Junie plaas. Jy moet vir ons die korrekte eindtelling van hierdie wedstryd gee om in aanmerking te kom vir die kontantprys. SMS BOKKE en jou voorspelling van die Bokke se punte, en dan Engeland se punte na 45770. Elke SMS kos R1.50. Jy kan soveel keer deelneem as wat jy wil. As daar meer een korrekte inskrywing is, sal daar 'n lukraake trekking gedoen word om die wenner te bepaal. As daar geen wenner is nie, sal die prysgeld van die volgende trekking verhoog word.

Die kompetisie sluit ‘n uur voor die afskop om 16:00 op Saterdag 23 Junie. Die wenner sal op Maandag 25 Junie in Tjailatyd (15:00 - 18:00) aangekondig word. Die wenner moet ‘n ten volle betaalde TV-lisensie hê om in aanmerking te kom vir die prys.

RSG Rugbyraai word ondersteun deur TV Lisensies. Betaal joune. Maak ‘n verskil.

ALMAL WAT VAN OORSEE AF NA RSG SE KLANKSTROOM LUISTER: Die klankstroom sal tydens die FIFA Wêreldbekerwedstryde wat RSG uitsaai, onderbreek word buite die grense van Suid-Afrika. Dit word gedoen om te voldoen aan die uitsaaivoorwaardes van FIFA.

SUKKEL JY MET RSG SE LUISTERFUNKSIE?
Klik op die volgende skakel om te luister:  http://web.sabc.co.za/digital/player/1.0/rsg/index.html

Wat Gebeur?

RSG/Sanlam Radiodrama- skryfkompetisie prysgeld tot R100,000 verhoog!

Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie spog vanjaar met prysgeld ter waarde van R100 000. Die wendrama sal vanjaar R37 000 ontvang, terwyl die tweede en derde plek met prysgeld van onderskeidelik R30 000 en R18 000 bekroon sal word. En die Jong Skrywer (jonger as 30 jaar) sal R15 000 ontvang. Buiten die prysgeld word die wendramas ook op RSG uitgesaai.

Hier is ‘n kans om jou verbeelding vrye teuels te gee en boonop jou storie op radio te hoor. Klik op die logo (links) vir ‘n paar skryfwenke hoe om vir die radio te skryf. En bly ingeskakel op RSG vir die aankondiging oor die twee gratis skryfskole wat in onderskeidelik in Kaapstad en Johannesburg aangebied sal word.

Die sluitingsdatum vir die 2018-kompetisie is Maandag 16 Julie.

Klik op LAAI AF hieronder om die handleiding (met kompetisiereëls en inskryfvorm) af te laai.

 Laai af  

  • Gee Hoop en Warmte hierdie winter
    Gee Hoop en Warmte hierdie winter

    Die koue wintermaande is 'n uitdagend tyd vir arm gesinne en hawelose mense op straat. Jy kan ‘n verskil maak deur warm klere, skoene, serpe, handskoene, komberse en nie-bederfbare kos te skenk. Jy kan ook ‘n warm maaltyd of ‘n bed in ‘n skuiling borg.

    Vir meer inligting oor hoe jy kan help, gaan na www.winterhoop.org of skakel 011-725-0001 tydens kantoorure.

    RSG ondersteun Winterhoop van 1 tot 30 Junie. Gee Hoop. Gee Warmte.

Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

14:45-15:00
Vrydag 22 Junie

LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever
Episode 19: Johanna is by Gert en Maria in afwagting op Henning se besoek. Dit raak egter al hoe later en Johanna vrees dat hy nie positief op die brief sal reageer nie.

SA Top 20

16 JUNIE 2018
  • 1
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 22: All for You
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 78
  • 3
    Juanita du Plessis,
    20 Jaar
  • 4
    Jo Black,
    Skepe
  • 5
    Klipwerf Orkes,
    50 Jaar se Hoogtepunte
  • 6
    Sun-EL,
    Africa to the World
  • 7
    Verskeie Kunstenaars,
    In Afrkaans 2
  • 8
    Appel,
    Boer loop deur my are
  • 9
    Lady Zamar,
    King Zamar Deluxe
  • 10
    Toni Braxton,
    Sex and cigarettes
  • 11
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 2017 - Die Konsert
  • 12
    Ed Sheeran,
    Divide
  • 13
    Dumi Mkokstad & Thinah Zungu,
    Ebeke Walunga u Thixo
  • 14
    DJ Ganyani,
    Ganyani's House Grooves 10
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Road Trip
  • 16
    Sjava,
    Isina Muva
  • 17
    Ncandweni Christ Ambassadors,
    Munye Umlamuleni
  • 18
    Shekinah,
    Rose Gold
  • 19
    Verskeie Kunstenaars,
    House Afrika: Mzansi House Volume 7
  • 20
    Elizma Theron,
    Hierdie hart brand liefde