Waar kom vols se vere vandaan?Daar's iets nuuts op die sonSA se enigste werkende stadsorrelLank lewe lang-arm!

Waar kom vols se vere vandaan?

Hoe het voëls se vere deur evolusie ontwikkel? (Foto: Dolf Els)  Lees meer

Daar's iets nuuts op die son

Kobus Olckers in Florida in die V.S.A. kyk al tussen 30 en 40 jaar na die son en het verlede week iets op die son gesien wat hy nog nooit vantevore waargeneem het nie.  Lees meer

SA se enigste werkende stadsorrel

...is die orrel in die Veremarksaal in Port Elizabeth. Prof Albert Troskie vertel meer en speel ook orrel.  Lees meer

Lank lewe lang-arm!

Luister Donderdagaand na dié dokumentêr deur Haidee Muller oor die groot lang-arm geeste van Worcester, Grabouw en die Kaap gesels. Die musiek en nostalgie sal jou wegvoer.  Lees meer

Wat Gebeur?

Kuier saam met Derrich en Bobby by die Jaguar Landrover Experience

Kuier saam met Derrich en Bobby by die Jaguar Landrover Experience

Kry jou familie en vriende bymekaar om Brêkfis met Derrich se regstreekse uitsending by te woon by die Jaguar Landrover Experience in Lonehill, Johannesburg, op Saterdag 7 September van 08:00 tot 10:00. Jy kan ook skouers skuur met Bobby van Jaarsveld, en Ivan Roux van Die Kontrak is die gaskunstenaar. Bespreek jou kaartjie nou vir slegs R155 vir volwassenes en R60 vir kinders onder 12 jaar. Dit  sluit ‘n ontbyt in. Om jou plek te bespreek, stuur ‘n e-pos na bookings@experience.jaguar.co.za  Daar is slegs plek vir 30 gaste.

RSG Landbou

RSG Landbou

04:30-05:00
Dinsdag 20 Augustus

Die feit dat Suid-Afrika sogenaamde oop grense het, kan daartoe lei dat peste en plae die land maklik binnekom. Lise Roberts praat met Jan-Hendrik Venter van die Departement Landbou, Bosbou en Visserye oor dié probleem. Hy praat ook oor biosekuriteitsmaatreëls wat mooontlik kan help. Daar is ‘n bydrae met Theresa Franken oor die waarde van laventel, en dan kan jy hoor wat ‘n besoldigingsbevel is, wanneer Donald Fisher van VDT Prokureurs meer verduidelik.

SA Top 20

17 AUGUSTUS 2019
  • 1
    Ricus Nel,
    Pure Plaas
  • 2
    Klipwerf Orkes,
    Hantam - Dis die Lewe (C'est la vie)
  • 3
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 81
  • 4
    Riana Nel,
    Sterker
  • 5
    Gerrie Pretorius,
    Jou hart is weer myne
  • 6
    Verskeie Kunstenaars,
    Krone 6
  • 7
    Verskeie Kunstenaars,
    Now that's what I call 80's Pop
  • 8
    Ed Sheeran,
    No.6 Collaborations Project
  • 9
    Verskeie Kunstenaars,
    Country is groot 3
  • 10
    Gerrie Pretorius,
    Jou hart is weer myne
  • 11
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 23: Live at the CTICC Cape Town
  • 12
    Verskeie Kunstenaars,
    In Afrkaans 4
  • 13
    Lebo Sekgobela,
    Hymns and Worship Season 1
  • 14
    Elandré,
    Boomhuis
  • 15
    Dirk van der Westhuizen,
    Stoom
  • 16
    Sjava,
    Umqhele
  • 17
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 18
    Fatman,
    S.O.S.
  • 19
    Sbunoah,
    A David Kind of Psalm
  • 20
    Juan Boucher,
    Twaalf rondtes