MSL Krieket begin vandagDi diersoorte oppad na uitsterwingModel treineNog net twee wekeWen met ATKV #heldhaftigSonskerm beskadig koraalriwwe

MSL Krieket begin vandag

Volg dié reeks op RSG. Hier is die spanne en wedstrydrooster.  Lees meer

Di diersoorte oppad na uitsterwing

Die olifant, renoster, walvis, jagluiperd, Kaapse aasvoël, wilde honde, leeus en nog ander spesies kan spoedig uitsterf.  Lees meer

Model treine

Die fyn besonderhede van dié treine en die landskappe is verstommend en laat groot mans lekker speel.  Lees meer

Nog net twee weke

Dié jeugdrama oor ‘n talentvolle tiener wat swanger raak en aborsie oorweeg, gaan jou op die punt van jou stoel laat sit. Luister weer.  Lees meer

Wen met ATKV #heldhaftig

Stem vir joui helde en staan ‘n kans om data en ATKV-lidmaatskap te wen.  Lees meer

Sonskerm beskadig koraalriwwe

Sekere stowwe in sonskerm verbleik en beskadig koraalriwwe. Maar daar is reeds veilige sonskerms.  Lees meer

Wat Gebeur?

Sondagmiddag op RSG met Fritz Klaaste se CD nou op die rakke!

Sondagmiddag op RSG met Fritz Klaaste se CD nou op die rakke!

‘n Samestelling van gewilde Goue Oues soos gespeel op Sondagmiddag met Fritz op RSG,  is nou op CD beskikbaar. In dié baie gewilde Sondagmiddag-program speel Fritz Klaaste musiek uit die goue jare van popmusiek oor byna drie dekades. Dis dikwels die vergete treffers wat Fritz opdiep wat groot reaksie uitlok, maar dis nie noodwendig beskikbaar nie. Daarom hierdie CD-samestelling deur Fritz, wat spog met goue treffers soos Joe Dolan se Make Me An Island, The Tymes met Ms Grace, Christie met San Bernadino, Flowerpot Men se Let’s Go To San Francisco, Teach In se Ding-a-Dong, James Lloyd se Keep On Smiling en Sweets for my Sweet van The Searhers.

“Sondagmiddag op RSG met Fritz Klaaste” in ‘n heldergeel CD-omslag is nou beskikbaar by jou naaste musiekwinkel, of bestel dit aanlyn. Die projek is in samewerking met David Gresham Records.

  • Bespreek nou jou kajuit vir die Oppiwater Kunstefees
    Bespreek nou jou kajuit vir die Oppiwater Kunstefees

    Bespreek nou vir OPPIWATER 2019 op die luukse MSC Musica.

    Gaan na www.oppiwater.co.za vir meer inlgting en om te bespreek, of stuur 'n e-pos na oppiwater@rsg.co.za

Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

14:45-15:00
Vrydag 16 November

RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie
Regie: Joanie Combrink

Episode 4: Matrone is woedend vir Ronnie nadat hy met Kittie geval het met sy motorfiets, en sy nou beseer is. Denver verbied Ronnie om die motorfiets op die perseel te bring. Petro is nuuskierig oor Frieda nadat sy ’n vreemde oproep van ’n familielid ontvang.

SA Top 20

10 NOVEMBER 2018
  • 1
    Vusi Nova,
    Manyan-nyan
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 11
  • 3
    Mlindo The Vocalist,
    Emakhaya
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 5
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Summer Holiday
  • 6
    Black Motion,
    Moya Wa Taola
  • 7
    Lebo Sekgobela,
    Umusa
  • 8
    Tarryn Lamb,
    Mal oor jou
  • 9
    Zonke,
    L.O.V.E.
  • 10
    Lady Gaga & Bradley Cooper,
    Klankbaan: A Star is Born
  • 11
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 79
  • 12
    Cher,
    Dancing Queen
  • 13
    Snotkop,
    Sous
  • 14
    Refentse,
    Liefdegenerasie
  • 15
    Atjazz & Jullian Gomes,
    Big Bad Crazy
  • 16
    Abathandwa,
    Amagatsha
  • 17
    Verskeie Kunstenaars,
    Vat 5 met Derrich Gardner 7
  • 18
    Franja du Plessis,
    Hittegolf
  • 19
    Heavy-K,
    Respect the Drumboss 2018
  • 20
    Kid Fonque,
    Stay True Sounds Vol. 1