Spieëlbeeld: liefde met ‘n kinkelNuwe, veiliger haainette... Die bergengelSkokfeite oor mensehandel...Katarakte en lens-inplantings

Spieëlbeeld: liefde met ‘n kinkel

Maak jou Donderdagaand gereed vir ‘n heerlike, toon-omkrul-lekkerkry liefdesverhaal.  Lees meer

Nuwe, veiliger haainette...

...strek tot op die bodem en sal Vishoek-baaiers vanjaar bedags beskerm.  Lees meer

Die bergengel

...die bekoorlike fantasieverhaal deur Carina Stander is van Donderdag die nuwe aand-boekvoorlesing. Dit word beskryf as ‘n mistieke reisverhaal.  Lees meer

Skokfeite oor mensehandel...

...laat mens stom. Slagoffers word eers gebruik vir seks, arbeid en later word hul niere of ander organe uitegsny en verpand. Luister wat wys die jongste navorsing.  Lees meer

Katarakte en lens-inplantings

‘n Oogarts verduidelik hoe katarakte vorm, en hoe ‘n lens-inplanting mens weer kan laat sien.  Lees meer

RSG Landbou

RSG Landbou

04:30-05:00
Dinsdag 12 Desember

‘n Seleniumtekort kan lei tot mastitis by beeste, sê dr. Johan van Rensburg van ABE Biotech. Lise Roberts praat met die hoof van die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie, Johann Kotzé. Dr. Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie gee ‘n terugblik op die Internasionale Suiwelfederasie se spitsberaad, wat in Dublin plaasgevind het. En dr. John Purchase van Agbiz bespreek die veranderende verbruikerspatrone wat die landbou raak.

SA Top 20

9 DESEMBER 2017
  • 1
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 77
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 10
  • 3
    Steve Hofmeyr,
    Skree
  • 4
    Distruction Boyz,
    Gqom is the future
  • 5
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Road Trip
  • 6
    Jay,
    So lank sal ek jou liefhê
  • 7
    Taylor Swift,
    Reputation
  • 8
    Mafikizolo,
    20
  • 9
    Benjamin Dube,
    Victorious in His Presence
  • 10
    Zahara,
    Mgodi
  • 11
    Verskeie Kunstenaars,
    Weiveld Tunes 2
  • 12
    DJ Ganyani,
    Ganyani's House Grooves 10
  • 13
    Elandré,
    Kleindorp Dromer
  • 14
    Kurt Darren,
    Laat die dansvloer brand
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    In Afrkaans
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    House Afrika Sessions 8
  • 17
    Dr Tumi,
    The Gathering of Worshippers
  • 18
    Verskeie Kunstenaars,
    Krone 4
  • 19
    Ed Sheeran,
    Divide
  • 20
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Dance 11