Om n 2de lewenskans te vierBarok in die bosBarbra Streisand, deel 2Dien jou mangels of blindederm enige doel?Sending na die son

Om n 2de lewenskans te vier

Luister Donderdagaand na dié dokumentêr oor hoe orgaanoorplantings verskeie mense se lewens verander het.  Lees meer

Barok in die bos

Kom beleef Barok in the Bush, ‘n spesiale reeks Barok-konserte wat plaasvind oor drie dae in September by Shingwedzi in die Krugerpark.  Lees meer

Barbra Streisand, deel 2

Luister Donderdagaand na die musiek en lewe van dié ambisieuse Joodse sangeres in Vroue Supersterre.  Lees meer

Dien jou mangels of blindederm enige doel?

Luister wat sê die span wetenskaplikes in Hoe verklaar jy dit?  Lees meer

Sending na die son

In Sterre en Planete gesels die kenners oor die Parker satelliet-sending na die son.  Lees meer

Wat Gebeur?

Registreer nou as orgaanskenker

Registreer nou as orgaanskenker

Deur te registreer as ‘n orgaanskenker, kan jy tot sewe ander mense se lewens red wanneer die tyd daar is! Het jy geweet dat weefsel ook geskenk kan word? Weefsel soos senings en kraakbeen kan gebruik word vir ortopediese, tandheelkundige en neurochirurgiese pasiënte wat deur trauma, amputasie, of periodontiese siektes geaffekteer word. Jou vel kan ook baie mense help.

RSG ondersteun Orgaanskenkmaand!

Gaan na odf.org.za of skakel tolvry 0-800-22-66-11 vir meer inligting of om gratis te registreer. Gaan Like ook hulle Facebookblad by https://www.facebook.com/organdonorfan/

Gesondheid

Gesondheid

11:30-12:00
Woensdag 15 Augustus

Ons ken almal iemand wat al ’n heupvervanging ondergaan het, maar presies hoe werk dit? Watter metale word gebruik? Hoe lank hou dit? Kan jy ná ’n heupvervanging weer draf of fietsry? Kan ’n tweede heupvervanging op dieselfde heup gedoen word?

SA Top 20

11 AUGUSTUS 2018
  • 1
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 79
  • 2
    Snotkop,
    Sous
  • 3
    Zonke,
    L.O.V.E.
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Vat 5 met Derrich Gardner 7
  • 5
    Dirk van der Westhuizen,
    Sexy Vi My
  • 6
    Karen Zoid,
    Republiek van Zoid Afrika Vol. 5
  • 7
    Verskeie Kunstenaars,
    Volksbesit - Afrikaans is Groot
  • 8
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 22: All for You
  • 9
    Jo Black,
    Skepe
  • 10
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Singer
  • 11
    Verskeie Kunstenaars,
    Klankbaan: Mamma Mia! Here we go again
  • 12
    Nathi,
    Ipuhupha Labantu
  • 13
    Sun-EL,
    Africa to the World
  • 14
    Drake,
    Scorpion
  • 15
    Jan Blohm,
    Die Liefde Album
  • 16
    Lady Zamar,
    King Zamar Deluxe
  • 17
    Sjava,
    Isina Muva
  • 18
    Verskeie Kunstenaars,
    House Afrika: Mzansi House Volume 8
  • 19
    A.K.A.,
    Touch my blood
  • 20
    Verskeie Kunstenaars,
    Krone 5