So ry die trein...Nina gesels oor Parkinson's, emosies...COVID-19 Corona-virus: Die jongste nuus

So ry die trein...

In dié dokumentêr kyk Martelize Brink na die afgelope 158 jaar van treindienste in die Wes-Kaap. Die verlede en die toekoms. Luister Donderdagaand.  Lees meer

Nina gesels oor Parkinson's, emosies...

Pianis Nina Schumann vertel hoe sy met Parkinson se siekte lewe, en steeds klavier speel  Lees meer

COVID-19 Corona-virus: Die jongste nuus

Op 20 Feb: >75000 siekes, >2000 sterftes, 29 lande. Hier is die jongste inligting oor die verspreiding, die virus, maskers en meer.  Lees meer

Nou op die lug

alhoebekker

09:00-11:30

Interaktief

Wat Gebeur?

Sien jou by die Woordfees!

Sien jou by die Woordfees!

Die Toyota US Woordfees is ’n unieke spanpoging wat ’n dorp, ’n universiteit, kunstenaars, gehore en gemeenskappe van dwarsoor die land bymekaar bring om die stories te vertel van ons grense, ons verskille, ons ooreenkomste, ons vrese, ons vreugdes, ons toevlugte, ons oorwinnings en ons sterk punte. Dit word vanjaar van 6 tot 15 Maart op Stellenbosch aangebied. Gaan na https://woordfees.co.za/ vir meer inligting en om die program af te laai.

RSG is ook weer daar by die Khaya in die middel van die fees. Bly op die hoogte van aktuele sake met regsteekse uitsendings van Kommentaar (8 Maart 20:00 - 21:00), Monitor (9 - 13 Maart 06:00 - 08:00), Praat Saam (9 - 13 Maart 08:00 - 09:00), Spektrum (9 - 13 Maart 13:00 - 14:00) en Naweekaktueel (14 Maart 12:00 - 13:00). Johan Rademan, Martelize Brink, Haidee Muller en Magdaleen Krüger is ook daar met spesiale uitsendings op Sondag 8 Maart (10:00 - 12:00) en Saterdag 14 Maart (10:00 - 12:00).

 

Wie is ek?

Wie is ek?

11:30-12:00
Vrydag 21 Februarie

Wat is ‘n ouer se opsies met terapie vir kinders? Wat gebeur in terapie, en hoe kan dit die kind en ouers baat? Met die toenemende aantal kinders wat angs en depressie beleef, is hierdie episode ‘n MOET vir alle ouers en volwassenes betrokke in ‘n kind se lewe.

SA Top 20

15 FEBRUARIE 2020
  • 1
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 82
  • 2
    Demi Lee Moore,
    Country
  • 3
    André Rieu,
    Happy Days
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 12
  • 5
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Decade
  • 6
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Dance 13
  • 7
    Ami Faku,
    Imali
  • 8
    Appel,
    Patriot
  • 9
    Steve Hofmeyr,
    The Country Collection
  • 10
    Verskeie Kunstenaars,
    Classics is groot 2019
  • 11
    Manie Jackson,
    My beste en meer
  • 12
    Elandré,
    Boomhuis
  • 13
    Samthing Soweto,
    Isphithiphithi
  • 14
    Semito,
    Ndizozisola
  • 15
    Lebo Sekgobela,
    Hymns and Worship Season 1
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    Hardebaard Kuierliedjies
  • 17
    Ricus Nel,
    Pure Plaas
  • 18
    Juan Boucher,
    Twaalf rondtes
  • 19
    Lebo Sekgobela,
    Umusa
  • 20
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7