Di diersoorte oppad na uitsterwingKolwe klap in MSL Krieket Model treineWen met ATKV #heldhaftigSonskerm beskadig koraalriwwe

Di diersoorte oppad na uitsterwing

Die olifant, renoster, walvis, jagluiperd, Kaapse aasvoël, wilde honde, leeus en nog ander spesies kan spoedig uitsterf.  Lees meer

Kolwe klap in MSL Krieket

Volg dié reeks op RSG. Hier is die spanne en wedstrydrooster.  Lees meer

Model treine

Die fyn besonderhede van dié treine en die landskappe is verstommend en laat groot mans lekker speel.  Lees meer

Wen met ATKV #heldhaftig

Stem vir joui helde en staan ‘n kans om data en ATKV-lidmaatskap te wen.  Lees meer

Sonskerm beskadig koraalriwwe

Sekere stowwe in sonskerm verbleik en beskadig koraalriwwe. Maar daar is reeds veilige sonskerms.  Lees meer

Kompetisies

Vier Swartvrydag op RSG met 3 geskenkpakke van R2,000 elk!

Vier Swartvrydag op RSG met 3 geskenkpakke van R2,000 elk!

Toets jou RSG-kennis** en staan ‘n kans om 1 van 3 yslike groot RSG-geskenkpakke ter waarde van R2,000 elk te wen. Die sluitingsdatum is Swartvrydag 23 November om 12:00. Die drie wenners sal daardie middag in Tjailatyd aangekondig word.

** Al die antwoord kan op RSG se webwerf gevind word...

Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

14:45-15:00
Maandag 19 November

RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie
Regie: Joanie Combrink

Episode 5: Floors ontvang nuus dat daar probleme op die plaas is, en hy moet sy dogter gaan besoek. Hannes is gegooi deur Frieda se wispelturigheid. Matrone spreek Kittie aan oor haar vriendskap met Ronnie.

SA Top 20

17 NOVEMBER 2018
  • 1
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 11
  • 2
    Vusi Nova,
    Manyan-nyan
  • 3
    Mlindo The Vocalist,
    Emakhaya
  • 4
    Dladla Mshunqisi,
    Umshunqo
  • 5
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Summer Holiday
  • 6
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 7
    Dr Tumi,
    The Gathering of Worshippers - Beauty for Ashes
  • 8
    Lebo Sekgobela,
    Umusa
  • 9
    Tarryn Lamb,
    Mal oor jou
  • 10
    Black Motion,
    Moya Wa Taola
  • 11
    Lady Gaga & Bradley Cooper,
    Klankbaan: A Star is Born
  • 12
    Brendan Peyper,
    Dis nie sonde nie
  • 13
    Zonke,
    L.O.V.E.
  • 14
    Verskeie Kunstenaars,
    Vat 5 met Derrich Gardner 7
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 79
  • 16
    Jo Black,
    Skepe
  • 17
    Refentse,
    Liefdegenerasie
  • 18
    Jay en Lianie,
    Die Beste van...
  • 19
    Abathandwa,
    Amagatsha
  • 20
    Adam Tas,
    Sit Kêrels