Die Jolige KannabusWitkruisarendWolskape en AngorabokkeCOVID-19: In SA het meer as 74% al herstel

Die Jolige Kannabus

Ons is vandag in die Overberg op Bredasdorp en Napier.  Lees meer

Witkruisarend

Die witkruisarend se broeigewoontes en rooftegnieke is baie interessant. Roofvoëls kann dekades lank op dieselfde plek broei.  Lees meer

Wolskape en Angorabokke

Die produkte van dié twee diere in Suid-Afrika is steeds internasionaal gesog. Vind meer uit op RSG Landbou.  Lees meer

COVID-19: In SA het meer as 74% al herstel

11 Aug: Wêreldwyd >20 miljoen gevalle, >13 miljoen herstel.  Lees meer

Nou op die lug

Reis sonder grense

10:00-11:00

Interaktief

Kry al die inligting wat jy nodig het by die COVID-19 Coronavirus Suid-Afrikaanse Hulpbronportaal by https://sacoronavirus.co.za/

Coronavirus-hulplyn: 0800-029-999
Coronavirus Whatsapp: 060-012-3456
Presidensiële hulplyn: 17737
SA Polisiediens: 08600-10111
Werkloosheidversekeringsfonds: 0800-030-007 www.ufiling.co.za
Meld onbehoorlike prysverhogings aan: 0800-141-880
Ondersteun klein besighede in nood: 0860-663-7867
Nasionale Krisislyn: 0861-322-322
Gesinsgeweld-, Kinderbeskerming- & Seksuele Oortredingseenheid: 0800-150-150
Geslagsgeweld Beheersentrum: 0800-428-428 Selfoon: *120*7867# (gratis)
Vrouemisbruik-hulplyn: 0800-150-150
Mense met gestremdhede: SMS HELP na 31531
Mensehandel-hulplyn: 0800-222-777
Kinderlyn: 0800-055-555
Selfdood-krisislyn: 0800-567-567 of 0800-456-789
Vigs-hulpyn: 0800-60-10-11
SASSA: 0800-60-10-11 grantenquiries@sassa.gov.za Whatsapp: 0600-123-456
Posbank-inbelsentrum: 0800-53-54-55
Departement van Handel en Nywerheid: 080-000-6543
Departement van Binnelandse Sake: 0800-601-190
Departement van Water en Sanitasie: 0800-200-200
Departement van Toerisme: 0860-868-747

Kat en hond

Kat en hond

11:30-11:45
Saterdag 15 Augustus

Ons troeteldiere is lief vir verken, maar smul dikwels tydens uitstappies aan allerhande vreemde en gevaarlike dinge. Lizma van Zyl gesels met veearts dr. Dirk Greyling oor wat in ‘n krisis gedoen moet word, en gee wenke oor goeie katboks-gewoontes. En tydskrifman Pieter Hugo vertel van sy spierwit kat met haar spesiale behoeftes.

SA Top 20

4 APRIL 2020
  • 1
    Juanita du Plessis,
    Dis tyd
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 2019 - Die Konsert
  • 3
    Ricus Nel,
    Pure Plaas
  • 4
    Demi Lee Moore,
    Country
  • 5
    Blaq Diamond,
    Umuthi
  • 6
    Ami Faku,
    Imali
  • 7
    André Rieu,
    Happy Days
  • 8
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 12
  • 9
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 10
    Samthing Soweto,
    Isphithiphithi
  • 11
    Steve Hofmeyr,
    The Country Collection
  • 12
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 82
  • 13
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Dance 13
  • 14
    Lebo Sekgobela,
    Hymns and Worship Season 1
  • 15
    Lebo Sekgobela,
    Umusa
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    Classics is groot 2019
  • 17
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 23: Live at the CTICC Cape Town
  • 18
    Sjava,
    Umqhele
  • 19
    Semito,
    Ndizozisola
  • 20
    Benjamin Dube,
    Glory in His Presence