SA COVID-19: Slegs 1 sterfte

SA COVID-19: Slegs 1 sterfte

28 Maart: SA 1170 gevalle: Wêreldwyd >597000 gevalle, >27000 sterftes (16% van afgehandelde gevalle), >133000 hersteldes. 199 lande en gebiede.  Lees meer

Nou op die lug

RSG Sport

15:00-18:00

Interaktief

RSG se kantore in sowel Johannesburg as Kaapstad sal gesluit wees tydens die nasionale inperkingstydperk. Jy sal steeds na al jou gunstelingprogramme kan luister, want die uitsendings sal níé gestaak word nie. En daar is dalk ook 'n paar verrassings vir jou! Hou jou oor by die radio. Jy sal ook steeds al die potgooie van ons programme en insetsels kan aflaai om te luister wanneer dit jou pas.

Navrae kan soos gewoonlik gestuur word deur die kontakfunksie op RSG se webwerf by http://rsg.co.za/kontak-ons-epos-bestuurspan.asp. Jy kan ook 'n e-pos stuur aan info@rsg.co.za.

Wat Gebeur?

Matriekhulp op RSG tydens die inperking

Matriekhulp op RSG tydens die inperking

Die Coronavirus veroorsaak groot ontwrigting, veral vir leerders en matrikulante. RSG het daarom besluit om hersieningondersteuning aan matrikulante te bied. Skakel vir die volgende paar weke, vanaf Maandag tot Donderdag om 19:30, in op Kompas op RSG 100 - 104FM. Klik op LAAI AF hieronder om die program af te laai.
 
Laai af  

  • Trek jou tikmasjien nader vir die RSG/Sanlam Radiodrama- skryfkompetisie
    Trek jou tikmasjien nader vir die RSG/Sanlam Radiodrama- skryfkompetisie

    Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie is vanjaar 24 jaar oud met die totale prysgeld wat verhoog is tot R115 000. Die wendrama sal vanjaar R50 000 ontvang, terwyl die tweede en derde plek met prysgeld van onderskeidelik R25 000 en R15 000 bekroon sal word. Die Jong Skrywer (jonger as 30 jaar) sal ook R15 000 ontvang. Daar is ook vanjaar ‘n merieteprys ter waarde van R10 000 vir ‘n uitstaande inskrywing wat deur die beoordelaars gekies word. Die wendramas sal ook op RSG uitgesaai word.

    Hier is ‘n kans om jou verbeelding vrye teuels te gee en boonop jou storie op radio te hoor. Klik hier vir ‘n paar skryfwenke hoe om vir die radio te skryf. En bly ingeskakel op RSG vir die aankondiging oor die twee gratis skryfskole wat in onderskeidelik in Kaapstad en Johannesburg aangebied sal word.

    Die sluitingsdatum vir die 2020-kompetisie is Vrydag 31 Julie.

    Klik op LAAI AF hieronder om die handleiding (met kompetisiereëls en inskryfvorm) af te laai. Klik op die logo vir skryfwenke.

     
    Laai af  

Takalani Sesame

Takalani Sesame

19:10-19:20
Saterdag 28 Maart

Moshe eet vrot appels.

SA Top 20

28 MAART 2020
  • 1
    Juanita du Plessis,
    Dis tyd
  • 2
    Demi Lee Moore,
    Country
  • 3
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 2019 - Die Konsert
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 82
  • 5
    André Rieu,
    Happy Days
  • 6
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 12
  • 7
    Steve Hofmeyr,
    The Country Collection
  • 8
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Dance 13
  • 9
    Ami Faku,
    Imali
  • 10
    Blaq Diamond,
    Umuthi
  • 11
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 12
    Ricus Nel,
    Pure Plaas
  • 13
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 23: Live at the CTICC Cape Town
  • 14
    Andile Ka Majola,
    Chapter 10
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    The Spirit of Amapiano
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Decade
  • 17
    Benjamin Dube,
    Glory in His Presence
  • 18
    Samthing Soweto,
    Isphithiphithi
  • 19
    Verskeie Kunstenaars,
    In Afrkaans 5
  • 20
    Semito,
    Ndizozisola