Tjechof se DIE OUDISIEBoek jou stem!Oulike alpacasWat is n analemma?

Tjechof se DIE OUDISIE

Dié drama – wat op vanjaar se Oppiwater Kunstefees opgeneem is – word Vrydag, 6 Desember 2019 tussen 14:00 en 15:00 op RSG se “driesestig” uitgesaai!  Lees meer

Boek jou stem!

Stem vir jou gunsteling skrywers en boeke en wen geskenkbewyse met komplimente van Graffiti Boeke. En maak sommer gebruik van die Graffiti afslag op boekpryse.  Lees meer

Oulike alpacas

Dié kleinste lid van die kameelfamilie is slim en braaf en hulle wol is fyn soos sy, maar sterker en baie warm.  Lees meer

Wat is n analemma?

Dis die pad wat die son deur die jaar op die horison volg, en die pad is verskillend van verskillende dele van die aardbol.   Lees meer

Nou op die lug

Deurnag (Maandag)

00:00-04:30

Empty

Interaktief

Wat Gebeur?

Die MSL is terug!

Die MSL is terug!

Die Mzansi Superliga-krieketreeks is terug! Die SABC is die amptelike uitsaaiborg van die reeks. RSG sal jou op hoogte hou van al die wedstryde van 8 November af tot 16 Desember. Pieter van den Berg, Jody Hendricks en Ettienne Ludick sal by elke wedstryd wees om jou op hoogte hou van al die krieketaksie. Gaan na http://rsg.co.za/sports-skedule.asp vir die skedule van al die wedstryde.

RSG Landbou

RSG Landbou

04:30-05:00
Maandag 9 Desember

Johann Kotze, bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, praat oor die lesse wat hulle die afgelope jaar geleer het en wat tot voordeel van die bedryf gebruik word. Bonné de Bod het die jongste nuus oor die die oorlewing van ons renosterspesies. En ‘n fasiliteerder by Agriskills Transfer, Duif Joubert, vertel van die landbou-opleiding wat hulle aanbied, en waarom praktiese landbou-opleiding so belangrik is.

SA Top 20

7 DESEMBER 2019
  • 1
    Demi Lee Moore,
    Country
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 12
  • 3
    Steve Hofmeyr,
    The Country Collection 3
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 82
  • 5
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Decade
  • 6
    Samthing Soweto,
    Isphithiphithi
  • 7
    Manie Jackson,
    My beste en meer
  • 8
    Verskeie Kunstenaars,
    Vat 5 met Derrich Gardner 8
  • 9
    Touch of Class,
    More magic
  • 10
    Ami Faku,
    Imali
  • 11
    Bok van Blerk,
    Hoor ons!
  • 12
    Amanda Black,
    Power
  • 13
    Verskeie Kunstenaars,
    Amapiano 5
  • 14
    Appel,
    Patriot
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    Classics is groot 2019
  • 16
    Celine Dion,
    Courage
  • 17
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 18
    Benjamin Dube,
    Glory in His Presence
  • 19
    Verskeie Kunstenaars,
    Sondagmiddag op RSG 2
  • 20
    Verskeie Kunstenaars,
    Hardebaard Kuierliedjies