Onthou jy di omroepers?Luister saans na 'Skoenlapper'-roman Hoe goed is jou buiterand-sig?Doen Dit Net Aksieplan - Week#10As n gholfspeler sy voorgee manipuleer...

Onthou jy di omroepers?

Afrikaanse radio is 80 jaar op lug. Ons argiefprogramme en -foto's is pure nostalgie.  Lees meer

Luister saans na 'Skoenlapper'-roman

'Hy kom met die skoenlappers' deur Valda Jansen, kan nou gehoor word.  Lees meer

Hoe goed is jou buiterand-sig?

Vroeë opsporing en behandeling kan gloukoom stuit en blindheid voorkom.  Lees meer

Doen Dit Net Aksieplan - Week#10

Hierdie week begin ons met oefeninge om jou maag- en rugspiere te versterk, en fokus ons op vette in ons eetplan.  Lees meer

As n gholfspeler sy voorgee manipuleer...

...wat is die regsbeginsels wat geld? In Regsake beantwoord Igna Klynsmith dié en ander vrae.  Lees meer

Kompetisies

Wen een van vier Tsogo Sun-wegbreke!

Wen een van vier Tsogo Sun-wegbreke!

As deel van RSG se viering van 80 jaar van Afrikaanse radio, kan vier gelukkige luisteraars elkeen die volgende wen met die komplimente van Tsogo Sun:

♦♦♦ ‘n Geskenkbewys ter waarde van R5,000. Die geskenkbewys bied ‘n wegbreek vir twee aande met bed en ontbyt vir twee persone wat deel, by ‘n Tsogo Sun-fasiliteit (deluxe-opsies uitgesluit). Bepalings en voorwaardes geld. Die prys sluit níé vervoer na en van die fasiliteit in nie.

SMS WEGBREEK  en jou naam en van na 45770 teen R1.50 per SMS. Jy kan soveel inskrywings stuur as wat jy wil.

Die kompetisie skop af op Saterdag 7 Oktober en sluit op Vrydag 3 November om 12:00. Die wenner sal elke week lukraak bepaal word, en na afloop van Reis Sonder Grense (Saterdae 10:00 - 11:00) aangekondig word op 14 Oktober, 21 Oktober, 28 Oktober en 4 November.

Wat Gebeur?

Dis RSG se verjaarsdagmaand!

Dis RSG se verjaarsdagmaand! Ons vier 80 jaar van Afrikaanse radio!

Ons saai vandeesmaand verskeie programme weer uit, wat ons in ons klankargief opgediep het. Die potgooie is beskikbaar by http://rsg.co.za/potgooi-soek.asp?ProgramID=383

Ons sal deur die loop van die maand ook ou foto's hier oplaai.

Klik op die 80 jaar-logo (links) vir meer besonderhede oor die afgelope 80 jaar se geskiedenis.

RSG Landbou

RSG Landbou

04:30-05:00
Dinsdag 17 Oktober

Die Graan SA-graanprodusent van die jaar is Vrydagaand aangewys. AC van Wyk van die plaas Warmhoek in die Bultfontein-omgewing, het met die louere weggestap. Hy praat oor sy passie vir mielieverbouing. Croplife SA waarsku dat ‘n Afrika-bolwurmplaag moontlik kan kop uitsteek. En Johan van den Berg van Santam Landbou kyk na die weervooruitsigte vir die seisoen.

SA Top 20

14 OKTOBER 2017
  • 1
    Touch of Class,
    Magic
  • 2
    Benjamin Dube,
    Victorious in His Presence
  • 3
    Jo Black,
    Skepe
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Weiveld Tunes 2
  • 5
    Lianie May,
    Iemand om lief te hê
  • 6
    Monique Steyn,
    Mosaïek
  • 7
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Dance 10
  • 8
    Dr Tumi,
    Love and Grace
  • 9
    Sjava,
    Isina Muva
  • 10
    Verskeie Kunstenaars,
    100% Top 40 Hits 18
  • 11
    Jannie Moolman en Corlea Botha,
    Unforgettable
  • 12
    Amanda Black,
    Amazulu
  • 13
    Juanita du Plessis,
    Koningskind
  • 14
    Vusi Nova,
    Naninina
  • 15
    Robbie Wessels,
    Woestyn
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    100% Top 20 Hits 19 - Spring Edition
  • 17
    Lebo Sekgobela,
    Restored - Live at Hope Restoration Ministries
  • 18
    Verskeie Kunstenaars,
    40 Grotes in Afrikaans
  • 19
    Andries Vermeulen,
    In Afrikaans
  • 20
    Verskeie Kunstenaars,
    House Afrika: Mzansi House Volume 6