Is daar lewe in die buitenste ruim?Kan seevlak met 1 meter styg...Ingrypende operasies...

Is daar lewe in die buitenste ruim?

Hoe verklaar jy dit? se wetenskaplikes beantwoord ook vrae oor heuning.  Lees meer

Kan seevlak met 1 meter styg...

as die pole se ys smelt? Luister ook na antwoorde op vrae oor perdevlieë en naaldekokers.  Lees meer

Ingrypende operasies...

sonder om die skedel oop te sny, sonder littekens. En twee dae later huis toe. Hulle noem dit transorbitale chirurgie en Prof Darlene Lubbe is die wêreldleier op dié gebied.  Lees meer

Nou op die lug

Praat Saam

08:00-09:00

Interaktief

Regsake

Regsake

11:30-12:00
Maandag 20 Januarie

Wanneer is jy verplig om jou huiswerker vir werkloosheidsversekering te registreer? Wie betaal eksekuteursfooie as daar 'n kontanttekort in die boedel is? Is dit nalatig van onderwysers om kinders in die klas sonder toesig te laat? Igna Klynsmith bspreek ook hofsake oor 'n student wat van 'n bewegende trein afgespring het, en die straf van 'n pa, wat sy seun vir 'n rower aangesien en hom doodgeskiet het.

SA Top 20

18 JANUARIE 2020
  • 1
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 82
  • 2
    Demi Lee Moore,
    Country
  • 3
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 12
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Decade
  • 5
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Dance 13
  • 6
    Steve Hofmeyr,
    The Country Collection 3
  • 7
    Manie Jackson,
    My beste en meer
  • 8
    Verskeie Kunstenaars,
    Vat 5 met Derrich Gardner 8
  • 9
    Samthing Soweto,
    Isphithiphithi
  • 10
    Ami Faku,
    Imali
  • 11
    Appel,
    Patriot
  • 12
    Lebo Sekgobela,
    Umusa
  • 13
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 14
    Sjava,
    Umqhele
  • 15
    Benjamin Dube,
    Glory in His Presence
  • 16
    Ndlovu Youth Choir,
    Africa
  • 17
    Verskeie Kunstenaars,
    Classics is groot 2019
  • 18
    Verskeie Kunstenaars,
    Sondagmiddag op RSG 2
  • 19
    Verskeie Kunstenaars,
    Joyous Celebration Vol. 23 (Live at the CTICC Cape Town)
  • 20
    Touch of Class,
    Stille Soldate