Sloer Transnet doelbewus...Onwettige sigaretteDie beste troeteldier vir n kind...S word aortaklep sonder 'operasie' herstelJou swygreg

Sloer Transnet doelbewus...

met pensioenfonds-uitbetalings ná die klasaksie, tot nóg meer pensioenarisse dood is?  Lees meer

Onwettige sigarette

Sowat 80% van onwettige sigarette, word in die informele sektor verkoop. Waar pas dit in by staatskaping, die ekonomie en jou sak en gesondheid?  Lees meer

Die beste troeteldier vir n kind...

is een wat liefdevol en hanteerbaar is. Wat sê ‘n veearts van pitbull terriers en Yorkies?  Lees meer

S word aortaklep sonder 'operasie' herstel

Hoe werk die nie-ingrypende TAVI-prosedure?  Lees meer

Jou swygreg

In Amerika praat hulle van 'taking the 5th", maar wat beteken dit in ons land om in die hof en teenoor die Polisie jou swygreg uit te oefen?  Lees meer

Kompetisies

Help kinders en staan 'n kans om groot te wen!

Help kinders en staan 'n kans om groot te wen!

Jy kan ‘n verskil maak in die lewe van baie kinders wat swaarkry, wanneer jy so min as R30 skenk. Boonop staan jy 'n kans om groot pryse te wen met die RSG-Beeld-Kinderfondsprojek:

♦ ‘n KIA Picanto 1.0 Street, ter waarde van  R 154 000
♦ Badplaas, ‘n Forever-Oord, skenk ‘n naweek vir 6 persone. Die prys sluit in ontbyt, wildritte, rugmasserings & toegang tot die hidroswembaddens en Rinkhals-waterglybaan
♦ Daar is ook 10 kontantpryse van R2 000 elk

Maak jou donasie per SMS. Stuur die woord KINDERS na 41511 (R30 per sms).  Jy kan ook jou naam en adres byvoeg.

Vir elke R30 donasie kry jy een inskrywing in die trekking, wat op 8 November plaasvind.

Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil, daar is geen beperking nie. Hoe meer donasies jy maak, hoe groter is jou kans om te wen!

Daar is elke maand ook bonuspryse wat gewen kan word. Inligting hieroor sal per geleentheid op Beeld-Kinderfonds se Facebookblad beskikbaar wees.

Vir navrae, stuur ‘n epos na: info@beeldkinderfonds.co.za

Reëls:
• Geen werknemers van Beeld, RSG, KIA Motors SA en hul direkte huisgesinslede mag aan die kompetsie deelneem nie
• Alle beslissings is finaal en geen korrespondensie sal gevoer word nie
• Pryse mag nie vir kontant omgeruil word nie
• Pryswenners sal deur die ouditeure met ‘n ewekansige rekenaartrekking aangewys word
• Pryswenners sal telefonies in kennis gestel word, en daarna in die media aangekondig word
• Die oorhandiging van die pryse sal in Johannesburg plaasvind in Nov/Des
• Die kleur van motor wat gewen word is onderhewig aan beskikbaarheid

Regsake

Regsake

11:30-12:00
Maandag 23 Julie

Graeme Polson sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan vir 'n regstreekse uitsending. Hy spesialiseer in bankreg en kommersiële reg, en sal luisteraars se vrae hieroor beantwoord.

SA Top 20

21 JULIE 2018
  • 1
    Zonke,
    L.O.V.E.
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Volksbesit - Afrikaans is Groot
  • 3
    Dirk van der Westhuizen,
    Sexy Vi My
  • 4
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 22: All for You
  • 5
    Jo Black,
    Skepe
  • 6
    Verskeie Kunstenaars,
    In Afrkaans 2
  • 7
    Jan Blohm,
    Die Liefde Album
  • 8
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 78
  • 9
    A.K.A.,
    Touch my blood
  • 10
    Appel,
    Boer loop deur my are
  • 11
    Ed Sheeran,
    Divide
  • 12
    Juanita du Plessis,
    20 Jaar
  • 13
    Sun-EL,
    Africa to the World
  • 14
    Lady Zamar,
    King Zamar Deluxe
  • 15
    Klipwerf Orkes,
    50 Jaar se Hoogtepunte
  • 16
    Dumi Mkokstad & Thinah Zungu,
    Ebeke Walunga u Thixo
  • 17
    Die Ventertjies,
    Vanaand dans ons weer
  • 18
    Elizma Theron,
    Hierdie hart brand liefde
  • 19
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 2017 - Die Konsert
  • 20
    Verskeie Kunstenaars,
    Vat 5 met Derrich Gardner 7