Watter dam se eende?Skuld'Spesiaal Geblik'Ons Strelitzia betower wreld

Watter dam se eende?

Hoekom kies watervoëls net sekere damme? Klim gewone paddas boom? Waarop zoem muskiete in? Luister weer na Hoe verklaar jy dit?  Lees meer

Skuld

Hoe word ‘n aanvanklike klein bedrag skuld ‘n reuse bedrag? Hoe kry ek my naam van die swartlys af? Luister weer na Regsake.  Lees meer

'Spesiaal Geblik'

Luister Donderdagaand na dié loslittige prulspel propvol kinkels en kabels. Dit is Esther von Waltsleben se debuut-radiodrama.  Lees meer

Ons Strelitzia betower wreld

Dié inheemse blom, in oranje of geel, betower mense wêreldwyd. Keith Kirsten vertel meer.  Lees meer

RSG Landbou

RSG Landbou

04:30-05:00
Woensdag 12 Desember

Die Morgenzon Landbou-akademie is onlangs aangewys as Alfa se top landbouskool in die land. Lise Roberts praat met die skoolhoof, Alex Wehmeyer, oor die toekenning en hulle betrokkenheid by die Veeplaas-kuddeprojek. Gert van der Merwe, ‘n Brafordboer, vertel ook van sy betrokkenheid by die skool se kuddeprojek. Karin en Manie Wessels het onlangs per uitnodiging besoek afgelê aan China om aan kongresgangers te vertel hoe die Mamre Intensiewe Skaapproduksiestelsel werk. Karin gesels oor die waarde van die besoek en wat hulle daaruit geleer het.

SA Top 20

8 DESEMBER 2018
  • 1
    Steve Hofmeyr,
    The Country Collection
  • 2
    Demi Lee Moore,
    Mis Eet Slaap Herhaal
  • 3
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 11
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 80
  • 5
    Ivan Roux,
    Daai Ding
  • 6
    Vusi Nova,
    Manyan-nyan
  • 7
    Mlindo The Vocalist,
    Emakhaya
  • 8
    Verskeie Kunstenaars,
    Sondagmiddag op RSG
  • 9
    Verskeie Kunstenaars,
    Weiveld Tunes 3
  • 10
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Summer Holiday
  • 11
    Manie Jackson,
    Op 'n hoë noot
  • 12
    Lady Gaga & Bradley Cooper,
    Klankbaan: A Star is Born
  • 13
    Zonke,
    L.O.V.E.
  • 14
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 15
    Jay en Lianie,
    Die Beste van...
  • 16
    Dr Tumi,
    The Gathering of Worshippers - Beauty for Ashes
  • 17
    Lebo Sekgobela,
    Umusa
  • 18
    Andrea Bocelli,
    Si
  • 19
    Tarryn Lamb,
    Mal oor jou
  • 20
    Jo Black,
    Skepe