Sloer Transnet doelbewus...Onwettige sigaretteDie beste troeteldier vir n kind...S word aortaklep sonder 'operasie' herstelJou swygreg

Sloer Transnet doelbewus...

met pensioenfonds-uitbetalings ná die klasaksie, tot nóg meer pensioenarisse dood is?  Lees meer

Onwettige sigarette

Sowat 80% van onwettige sigarette, word in die informele sektor verkoop. Waar pas dit in by staatskaping, die ekonomie en jou sak en gesondheid?  Lees meer

Die beste troeteldier vir n kind...

is een wat liefdevol en hanteerbaar is. Wat sê ‘n veearts van pitbull terriers en Yorkies?  Lees meer

S word aortaklep sonder 'operasie' herstel

Hoe werk die nie-ingrypende TAVI-prosedure?  Lees meer

Jou swygreg

In Amerika praat hulle van 'taking the 5th", maar wat beteken dit in ons land om in die hof en teenoor die Polisie jou swygreg uit te oefen?  Lees meer

RSG Landbou

RSG Landbou

11:45-12:00
Saterdag 21 Julie

Hoe gaan klimaatsverandering plantegroei en uiteindelik diereproduksie beȉnvloed? Boere sal vorentoe met die hulp van stelselmonitering, inligting ontvang oor die uitwerking van hoër temperature op spesieverandering in Karooveld. Chris Viljoen gesels met twee navorsers van die Noord-Kaap oor die resultaat van ‘n langtermynproef by die Carnarvon-navorsingstasie.

SA Top 20

14 JULIE 2018
  • 1
    Zonke,
    L.O.V.E.
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Volksbesit - Afrikaans is Groot
  • 3
    A.K.A.,
    Touch my blood
  • 4
    Dirk van der Westhuizen,
    Sexy Vi My
  • 5
    Verskeie Kunstenaars,
    In Afrkaans 2
  • 6
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 22: All for You
  • 7
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 78
  • 8
    Jan Blohm,
    Die Liefde Album
  • 9
    Appel,
    Boer loop deur my are
  • 10
    Sun-EL,
    Africa to the World
  • 11
    Juanita du Plessis,
    20 Jaar
  • 12
    Klipwerf Orkes,
    50 Jaar se Hoogtepunte
  • 13
    Die Ventertjies,
    Vanaand dans ons weer
  • 14
    Dumi Mkokstad & Thinah Zungu,
    Ebeke Walunga u Thixo
  • 15
    047,
    Wen'ungowam
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 2017 - Die Konsert
  • 17
    Elizma Theron,
    Hierdie hart brand liefde
  • 18
    Juan Boucher,
    Onthou jy om jonk'
  • 19
    Theuns Jordaan,
    Tribute to the poets
  • 20
    Verskeie Kunstenaars,
    House Afrika: Mzansi House Volume 7