Die jongste feite oor outismeWaarom kniel vlakvarke as hulle wei?Rommel, rommel

Die jongste feite oor outisme

Hoe werk outisme? ‘n Spesialis verduidelik die jongste teorieë.  Lees meer

Waarom kniel vlakvarke as hulle wei?

Wetenskaplikes beantwoord dié en ander vrae in Hoe verklaar jy dit?  Lees meer

Rommel, rommel

In dié wen-radiodrame beplan 3 gesoute rowers – ou tronkvoëls – ‘n rooftog tydens ‘n popkonsert. Gaan hulle daarmee wegkom?  Lees meer

Wat Gebeur?

RSG/Sanlam Radiodrama- skryfkompetisie prysgeld tot R100,000 verhoog!

Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie spog vanjaar met prysgeld ter waarde van R100 000. Die wendrama sal vanjaar R37 000 ontvang, terwyl die tweede en derde plek met prysgeld van onderskeidelik R30 000 en R18 000 bekroon sal word. En die Jong Skrywer (jonger as 30 jaar) sal R15 000 ontvang. Buiten die prysgeld word die wendramas ook op RSG uitgesaai.

Hier is ‘n kans om jou verbeelding vrye teuels te gee en boonop jou storie op radio te hoor. Klik op die logo (links) vir ‘n paar skryfwenke hoe om vir die radio te skryf. En bly ingeskakel op RSG vir die aankondiging oor die twee gratis skryfskole wat in onderskeidelik in Kaapstad en Johannesburg aangebied sal word.

Die sluitingsdatum vir die 2018-kompetisie is Maandag 16 Julie.

Klik op LAAI AF hieronder om die handleiding (met kompetisiereëls en inskryfvorm) af te laai.

 Laai af  

RSG Landbou

RSG Landbou

04:30-05:00
Dinsdag 24 April

Lise Roberts praat met 'n rekenmeester, Frans van Eden, oor suikerbelasting en die suikerbedryf. Daar is ook ‘n gesprek met Barbara Bieldt van die Melkprodusente-organisasie oor ‘n instrument om volhoubaarheid op melkplase te meet. En dr. John Purchase van Agbiz praat oor grondonteiening en die rol wat die Grondwethersieningskomitee daarin speel.

Foto's en videos

Meer Foto's and Videos
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:

SA Top 20

21 APRIL 2018
  • 1
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 78
  • 2
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 22: All for You
  • 3
    Klipwerf Orkes,
    50 Jaar se Hoogtepunte
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 2017 - Die Konsert
  • 5
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a 20th Century
  • 6
    Steve Hofmeyr,
    Skree
  • 7
    Calum Scott,
    Only Human
  • 8
    Verskeie Kunstenaars,
    House Afrika: Mzansi House Volume 7
  • 9
    Verskeie Kunstenaars,
    Dance Hits 2018
  • 10
    Ed Sheeran,
    Divide
  • 11
    Touch of Class,
    100 Duisend Perde
  • 12
    Toni Braxton,
    Sex and cigarettes
  • 13
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Road Trip
  • 14
    Twee,
    Sirkels
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    Bok Radio 40 #1 Treffers
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    Die Grootste Afrikaanse Songs 2
  • 17
    Adam,
    Bewe
  • 18
    Benjamin Dube,
    Victorious in His Presence
  • 19
    Lady Zamar,
    King Zamar Deluxe
  • 20
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 77