GrasuiltjieKom kuier by ons by die KKNKAs wild uit n reservaat ontsnap...Hoe hanteer jou brein angs en stres?Kyk na Orion in Maart-hemelAs jy verplaas word...

Grasuiltjie

Wat weet jy van ons mooi grasuiltjie en ons 12 uilspesies? Dave Pepler bespreek uil-interessanthede in Hoe verklaar jy dit?  Lees meer

Kom kuier by ons by die KKNK

Kyk hoe nooi Johan Rademan jou om saam met RSG by die KKNK te kuier!  Lees meer

As wild uit n reservaat ontsnap...

...en op my plaas beland, soos Sylvester (foto) of Mufasa, of ander diere, mag ek dit hou? is een van die vrae wat in RSG Regsake beantwoord word.  Lees meer

Hoe hanteer jou brein angs en stres?

En hoe verskil die breine van introverte en ekstroverte? Dié en ander kwessies is bespreek in Die Geheime van die Brein.  Lees meer

Kyk na Orion in Maart-hemel

Dié konstellasie in nou duidelik te sien. Sterrekundiges verduidelik waar om te kyk, en vertel ook van die son se energie-uitset.  Lees meer

As jy verplaas word...

...moet jou werkgewer jou verhuisingskoste betaal? Regskenners beantwoord dié en ander vrae in RSG Regsake.  Lees meer

Wat Gebeur?

Die Klein Karoo is die plek vir kultuurdiere om gesien te word!

Die Klein Karoo is die plek vir kultuurdiere om gesien te word!

Die 25ste KKNK word vanjaar van 21 - 27 Maart aangebied. RSG is weer op sy pos by die groot geel kol voor die CP Nel-museum in Baron van Rheedestraat.

Klik op LAAI AF hieronder om die verhoog- en Beiteltjieprogram te sien.

Besoek die KKNK se werbwerf by kknk.co.za.

#kultuurdier

 
Laai af  

RSG Landbou

RSG Landbou

04:30-05:00
Donderdag 21 Maart

Waarom het ons beestelersgenootskappe nodig? Dr Japie van der Westhuizen van SA Stamboek beantwoord hierdie vraag in RSG Landbou. Dan het die JSE onlangs die Wagyu-beestelersgenootskap genader oor beleggingsmoontlikhede in die vinnig groeiende vleismark. Dr Michael Bradfield vertel meer hieroor. Graan SA en sy lede staar vanjaar heelwat uitdagings in die gesig. Een daarvan is hulpverlening aan klein asook kommersiële graanboere, veral met die oog op die droogte. Dr Dirk Strydom van Graan SA vertel wat tydens hulle jaarlikse kongres hieroor besluit is.

Foto's en video's

Meer Foto's and Videos
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:
Gradering:

SA Top 20

16 MAART 2019
  • 1
    Jo Black,
    Voel jy die genade?
  • 2
    Demi Lee Moore,
    Mis Eet Slaap Herhaal
  • 3
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 80
  • 4
    Steve Hofmeyr,
    The Country Collection
  • 5
    Verskeie Kunstenaars,
    Amapiano Vol.4
  • 6
    Lady Gaga & Bradley Cooper,
    Klankbaan: A Star is Born
  • 7
    Sjava,
    Umqhele
  • 8
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 11
  • 9
    Verskeie Kunstenaars,
    Klankbaan: Bohemian Rhapsody
  • 10
    Arno Jordaan,
    Kom ons doen dit
  • 11
    Mlindo The Vocalist,
    Emakhaya
  • 12
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Summer Holiday
  • 13
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 14
    Vusi Nova,
    Manyan-nyan
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    In2Deep Records - Session 1 2019
  • 16
    Pietman Geldenhuys,
    Van die os op die jas
  • 17
    Ralf Gum,
    Progressions
  • 18
    Lebo Sekgobela,
    Umusa
  • 19
    Spoegwolf,
    Koma
  • 20
    Jay en Lianie,
    Die Beste van...