RSG Skatkis 2018Hanteer jou uitdagende tiener sTegnologie, hommeltuie en algoritmes...Ontdek die wreld van karnivoriese planteDans-lekkerte

RSG Skatkis 2018

‘n Orrelkonsert op die SAUK gerestoureerde orrel is die hoogtepunt van dié mini-kunstefees van 12 tot 14 November. Hier is die program.  Lees meer

Hanteer jou uitdagende tiener s

Toets jou tiener voortdurend die grense? Hier is raad.  Lees meer

Tegnologie, hommeltuie en algoritmes...

word ingespan om boere ‘n beter idee te gee wat op hul plase aangaan.  Lees meer

Ontdek die wreld van karnivoriese plante

Hulle vang insekte, sommige het pragtige blomme, en SA het inheemse spesies.  Lees meer

Dans-lekkerte

Hierdie danspaartjie se heerlike ritme sal jou dag en gemoed ‘n husptoot gee.  Lees meer

Kompetisies

Wen 'n kajuit op die RSG Oppiwater Kunstefeesboot!

Wen 'n kajuit op die RSG Oppiwater Kunstefeesboot!

RSG en Lefra Produksies bied met trots OPPIWATER KUNSTEFEES 2019 aan wat van 15 - 19 April aanboord die nuwe MSC Musica aangebied word! Ons vertrek van Durban eaf n besoek Mosambiek se mooi Pomene en hou kunstefees met meer as 25 Afrikaanse teaterproduksies en vier RSG-omroepers wat saamvaar.

RSG en Lefra produksies gee ‘n volle kajuit weg vir twee persone wat deel! Dis ‘n groot prys ter waarde van R25,000, en al wat jy moet doen om deel te neem en ‘n kans te staan om die prys te wen, is om per SMS deel te neem! Begin jou inskrywing met die woord OPPIWATER laat ‘n spasie en tik dan die titel van enige van die produksies wat op die Oppiwater Kunstefees 2019 aangebied sal word. Stuur die SMS na 45770 teen R1.50 per SMS. Daar is geen beperking op die hoeveelheid SMS-inskrywings nie, en elke SMS inskrywing wat teen Vrydag, 26 Oktober om 12:00 die middag ontvang word, kom in aanmerking vir die trekking. Die wenner word deur 'n rekenaarprogram getrek, en sal op Saterdag, 27 Oktober in Brêkfis met Derrich bekendgemaak word.

Prysbeskrywing
Een gelukkige paartjie (2 persone wat deel) wen ‘n binnekajuit op die MSC Musica vir Oppiwater Kunstefees van 15 - 19 April 2019. Alle etes en teaterkaartjies is in by die prys ingesluit. Die wenner/paartjie moet self, en op eie onkoste by Durban se hawe aankom op 15 April 2019, en weer terug op 19 April 2019, en is self verantwoordelik vir enige ander koste soos paspoorte, ekskursies, drankies, fooitjies, ens. Die prys wat gewen word, is slegs die kajuit vir 2 persone wat deel met etes aanboord en teaterkaartjies.

Gaan na www.oppiwater.co.za of stuur ‘n e-pos na oppiwater@rsg.co.za vir meer inligting. Besprekings kan gedoen word by 0860-11-44-11 of aanlyn by www.oppiwater.co.za.

Wat Gebeur?

RSG Skatkis terug met woord en musiek

RSG Skatkis, wat verlede jaar vir die eerste keer aangebied is, is terug op die eter met drie dae van woord en musiek. Vanjaar se RSG Skatkis bevat meer musiek as verlede jaar met onder andere ‘n groot orrelkonsert, Orrel Opgesmuk, waaraan die Johannesburgse Feesorkes onder leiding van Richard Cock sal deelneem.

Die drie dag lange bederf word moontlik gemaak deur ‘n borgskap van die Dagbreek Trust.

RSG Skatkis 2018 duur vanjaar van Maandag 12 tot Woensdag 14 November en sal elke aand van 20:00 tot 22:00 op lug wees.Laai af  

Opskud

Opskud

19:10-19:20
Saterdag 20 Oktober

My gesin is spesiaal.

SA Top 20

20 OKTOBER 2018
  • 1
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 11
  • 2
    Vusi Nova,
    Manyan-nyan
  • 3
    Mlindo The Vocalist,
    Emakhaya
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 5
    Lebo Sekgobela,
    Umusa
  • 6
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 79
  • 7
    Verskeie Kunstenaars,
    KykNet Klassiek
  • 8
    Zonke,
    L.O.V.E.
  • 9
    Tarryn Lamb,
    Mal oor jou
  • 10
    Cher,
    Dancing Queen
  • 11
    Snotkop,
    Sous
  • 12
    Verskeie Kunstenaars,
    Vat 5 met Derrich Gardner 7
  • 13
    Refentse,
    Liefdegenerasie
  • 14
    Jo Black,
    Skepe
  • 15
    Abathandwa,
    Amagatsha
  • 16
    Adam Tas,
    Sit Kêrels
  • 17
    Eminem,
    Kamikaze
  • 18
    Black Motion,
    Moya Wa Taola
  • 19
    Verskeie Kunstenaars,
    Classics is groot 2018
  • 20
    Nathi,
    Ipuhupha Labantu