Dramatiese dierefoto's...Skokfeite oor mensehandel...Nuwe, veiliger haainette... Die bergengel

Dramatiese dierefoto's...

...en hoe dit geneem is.  Lees meer

Skokfeite oor mensehandel...

...laat mens stom. Slagoffers word eers gebruik vir seks, arbeid en later word hul niere of ander organe uitegsny en verpand. Luister wat wys die jongste navorsing.  Lees meer

Nuwe, veiliger haainette...

...strek tot op die bodem en sal Vishoek-baaiers vanjaar bedags beskerm.  Lees meer

Die bergengel

...die bekoorlike fantasieverhaal deur Carina Stander is van Donderdag die nuwe aand-boekvoorlesing. Dit word beskryf as ‘n mistieke reisverhaal.  Lees meer

Wat Gebeur?

Bly op hoogte van die jongste nuus met die SAUK

Bly op hoogte van die jongste nuus met die SAUK

Kry al die nuus op die SAUK se 19 radiostasies, 4 TV-stasies en sabcnews.com

Ons en die onderwys

Ons en die onderwys

16:30-17:00
Sondag 17 Desember

Johan van Lill praat met twee onderwyskundiges en geletterdheidskenners, Andinda Vermaak en dr. Nicol Faasen, oor die onlangse PIRLS-verslag wat skokkende syfers oor Graad 4 leerders se geletterdheidsvlakke uitgewys het.

SA Top 20

16 DESEMBER 2017
  • 1
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 77
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 10
  • 3
    Steve Hofmeyr,
    Skree
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call a Road Trip
  • 5
    Mafikizolo,
    20
  • 6
    Jay,
    So lank sal ek jou liefhê
  • 7
    Verskeie Kunstenaars,
    Weiveld Tunes 2
  • 8
    Distruction Boyz,
    Gqom is the future
  • 9
    Elandré,
    Kleindorp Dromer
  • 10
    Taylor Swift,
    Reputation
  • 11
    DJ Ganyani,
    Ganyani's House Grooves 10
  • 12
    Benjamin Dube,
    Victorious in His Presence
  • 13
    Touch of Class,
    Magic
  • 14
    Zahara,
    Mgodi
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Dance 11
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    In Afrkaans
  • 17
    Juan Boucher,
    Onthou jy om jonk'
  • 18
    Pink,
    Beautiful Trauma
  • 19
    Ricus Nel,
    Bring hulde aan Worsie Visser
  • 20
    DJ Maphorisa,
    Gqom Wave 1