Epos

Aanbieders

TERUG NA AANBIEDERS

Lizelle de Bruin

  • Sondagjoernaal 9 Desember 2018
    Sondag 9 Desember 2018

    Lizelle de Bruin gesels met prof. Ignatius Gouws van Unisa oor die brein en geloof. Lizelle de Bruin gesels met prof. Elain Vlok van die Mama Afrika-projek oor haar geloofspad. Lizelle de Bruin gesels met Hilary Geslin van Wellington oor haar geloofslewe en omgewing. Lizelle de Bruin gesels met kalligraaf Heleen de Haas oor haar werk en omgewing.

  • Sondagjoernaal 2 Desember 2018
    Sondag 2 Desember 2018

    Lizelle de Bruin gesels met dr. Pieter van der Walt van die Universiteit Stellenbosch oor die historiese karakter van die Bybel. Lizelle de Bruin gesels met ortopeed dr. Helen Basson oor die Healing Hands-projek. Lizelle de Bruin gesels met Diana Rautenbach, n boervrou van Zastron, oor n kruis wat op hulle plaas opgerig is. Robyn van de Rheede gesels met biskop Paul Saralina van die Pentecostal Upperhall Church oor hulle sopkombuis in Mitchellsplein.

  • Sondagjoernaal 25 November 2018
    Sondag 25 November 2018

    Lizelle de Bruin gesels met pastorale berader Francois Wessels oor die uitleef van sy geloof deur kuns. Lizelle de Bruin gesels met kleuterskoolbestuurder Willem Jansen van Rensburg oor die uitleef van sy geloof. Lizelle de Bruin gesels met Ockert Potgieter oor sy werk in die Okrane. Lizelle de Bruin gesels met Elizabeth Jacobs oor hulle herwinningsprojek in Botrivier, Lucky Point.

  • Keramiek Biennale
    Dinsdag 20 November 2018

    Lizelle de Bruin kuier by die Rust-en-Vrede Galery in Kaapstad om meer uit te vind van Keramiekmaand en die curious creatures-uitstalling.

  • Strijdom van der Merwe
    Dinsdag 20 November 2018

    Strijdom van der Merwe gesels oor sy Corobrick Keramiek Biennale-uitstalling.

  • Sondagjoernaal 18 November 2018
    Sondag 18 November 2018

    Lizelle de Bruin gesels met ds. Anton Knoetze, kommissaris by die Kommissie vir Kultuur-, Godsdiens- en Taalregte, oor die jongste terugvoer van godsdiensreguleringsbeleid. Lizelle de Bruin gesels met dr. Flip du Toit oor die Teologiese Opleidingstrust en die werk wat hulle doen. Lizelle de Bruin gesels met Niel Bothma wat sy sig verloor het as gevolg van makulre degenerasie, en hoe hy sy geloof elke dag uitleef. Robyn van der Rheede gesels Melanie Vandayar oor die Jorvan Outreach-projek in Mitchellsplein.

  • Sondagjoernaal 11 November 2018
    Sondag 11 November 2018

    Lizelle de Bruin gesels met dr. Frits Gaum oor n gratis aanlyn-ensiklopedie met verskeie onderwerpe oor die bre geloofspektrum. Lizelle de Bruin gesels met Quinton Adams oor die brand in Khayelitsha, en hoe een vrou se huis herbou word. Lizelle de Bruin gesels met dr. Arnold Smith van Steynsrus oor hulle gemeenskap, en die invloed van die droogte. Lizelle de Bruin gesels dr. Pieter van Jaarsveld oor fokus op geluk.

  • Sondagjoernaal 4 November 2018
    Sondag 4 November 2018

    Lizelle de Bruin gesels met welstandsafrigter dr. Marlena Kruger oor tegnologieverslawing. Lizelle de Bruin gesels met Mike Burnhard van Incontext Internasionaal oor hulle besoek aan Libanon. Lizelle de Bruin gesels met Flip Nel, gemeentelid van die NG Kerk Bloemhof, oor die uitdagings van hulle gemeenskap, en n spesiale Bybelleesprojek. Lizelle de Bruin gesels Karen van Bosch, bestuurder van die Huis Heerde Kinderhuis op Moorreesburg.

  • Sondagjoernaal 28 Oktober 2018
    Sondag 28 Oktober 2018

    Lizelle de Bruin gesels met dr. Braam Hanekom van die Sentrum vir Publieke Getuienis oor hulle gesprek met mynhuise en die myngemeenskap. Lizelle de Bruin gesels met Stan Henkeman van die Sentrum vir Geregtigheid en Versoening oor die hantering van konflik. Lizelle de Bruin gesels met ds. Carel Swart van Arocha oor die herwinning van plastiek. Lizelle de Bruin gesels met dr. Hanrie de la Harpe van die Equilibria School of Life oor hulle gap-jaar opleiding na matriek.

  • Sondagjoernaal 21 Oktober 2018
    Sondag 21 Oktober 2018

    Lizelle de Bruin gesels met bloemis Elmarie Bredell oor die waarde van kleur en geur uit jou tuin, op jou menswees. Lizelle de Bruin gesels met plantkundige Ernst van Jaarsveld oor die eerste tuin in Suid-Afrika, en die tuine van die Bybel. Lizelle de Bruin gesels met Lenie du Toit oor die gebruike van plante in die Bybel. Lizelle de Bruin gesels met skrywer Lizette Murray oor n handsak vol blomme.