Interaktief
SMS:45770
(R1.50 per SMS)-
Uitsaaifrekwensies
-
YouTube
-
Twitter
-
Android-toepassing
-
Facebook
-
Apple-toepassing
-
E-nuusbrief
Aanbieders
Arehan Brand
-
Kopkrap 22 Februarie 2019
Vrydag 22 Februarie 2019Johan Siljeur, die Geografie-onderwyser van die Cloetesville Sekondêre Skool in Stellenbosch, kyk na stedelike nedersettings.
-
Kopkrap 21 Februarie 2019
Donderdag 21 Februarie 2019Constance Hugo, die Fisiese Wetenskappe-onderwyser van die Paul Roos Gimnasium op Stellenbosch, skop af met hersiening van momentum en impuls. Sy kyk na die belangrikste definisies en formules, en Newton se wette van momentum.
-
Kompas 20 Februarie 2019
Woensdag 20 Februarie 2019Arehan Brand en Percy Mogale geselsmet Heilene Steenkamp, die adjunkdirekteur van die National Artisan Moderation Board oor die Wêreld Vaardigheidskompetisie en die geleenthede wat dit aan jong mense bied om hulle vaardighede op ‘n wêreldplatform ten toon te stel. Lizette Visser, die adjunkhoof van die Hoërskool Jan van Riebeeck in die Kaap, vertel ook vir Percy hoe jong mense hulle volle potensiaal op ‘n jong ouderdom kan bereik.
-
Kopkrap 19 Februarie 2019
Dinsdag 19 Februarie 2019Die belangrikste bousteen om algebra te verstaan, is om die basiese algebraïese wette te ken en te verstaan. Hannalie Malan, die Wiskunde-onderwyser van die Hoërskool Brackenfell skop af met algebra-hersiening.
-
Kopkrap 15 Februarie 2019
Vrydag 15 Februarie 2019Johan Siljeur, die Geografie-onderwyser van die Cloetesville Sekondêre Skool in Stellenbosch, behandel nedersettingsgeografie, spesifiek landelike nedersettings.
-
Kopkrap 14 Februarie 2019
Donderdag 14 Februarie 2019Arehan Brand praat met Poppie Terblanche en drie van haar leerders oor organiese chemie. Hulle kyk na die benaming van bindings en die verskillende soorte reaksies.
-
Kompas 13 Februarie 2019
Woensdag 13 Februarie 2019Trudi van Wyk van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding praat oor die oorgang tussen hoërskool en universiteit, en die ondersteuningsdienste wat aan studente beskikbaar is. Percy Mogale gesels ook met ‘n paar mediese studente oor hullr keuse om medies te studeer.
-
Kopkrap 12 Februarie 2019
Dinsdag 12 Februarie 2019Hannalie Malan, die Wiskunde-onderwyser van die Hoërskool Brackenfell, sluit trigonometrie-hersiening af deur te verduidelik hoe hierdie kennis in praktiese lewensituasies voorkom.
-
Kopkrap 8 Februarie 2019
Vrydag 8 Februarie 2019Johan Siljeur, die Geografie-onderwyser van die Cloetesville Sekondêre Skool in Stellenbosch, doen hersiening van geomorfologie, spesifiek die verskillende aspekte van fluwiale prosesse.
-
Kopkrap 7 Februarie 2019
Donderdag 7 Februarie 2019Samantha Heneke, die Fisiese Wetenskappe-onderwyser van die Hoërskool Livingstone in Claremont, doen hersiening van die tempo en omvang van reaksies. Sy gee ook wenke oor hoe vrae in die eksamen gevra kan word.