Interaktief
SMS:45770
(R1.50 per SMS)-
Uitsaaifrekwensies
-
YouTube
-
Twitter
-
Android-toepassing
-
Facebook
-
Apple-toepassing
-
E-nuusbrief
Aanbieders
Martelize Brink
-
Sauvignon Blanc
Vrydag 22 Februarie 2019Emile Joubert vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Nieu-Seeland se sukses met Sauvignon Blanc, en wat Suid-Afrika by hulle kan leer.
-
Bowie op Barokkitaar
Vrydag 22 Februarie 2019Jan-Hendrik Harley vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van David Bowie as musiekikoon, en speel verwerkings van sy musiek op ‘n barokkitaar.
-
Seun kry pa se Tweede Wêreldoorlog-memorabilia
Donderdag 21 Februarie 2019Albert Hills vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Tweede Węreldoorlog-memorabilia wat hy van sy pa, O.J. Hills, ontdek het. Hy deel ook ‘n gedig wat sy pa geskryf het na afloop van die slag van Sidi Rezegh.
-
Kaapse Karnavallers bekoor Hongkong
Donderdag 21 Februarie 2019Shereleen January , Shannon Roode en Chanté Wildeman vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van hulle ervaring toe die Kaapstad Karnaval op uitnodiging deelgeneem het aan Hongkong se vieringe van die Chinese Nuwejaar.
-
Zak Hendricks
Donderdag 21 Februarie 2019Zak Hendricks vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die verskillende kreatiewe hoede wat hy dra. Ons hoor ook van sy donkieboerdery.
-
Johanna Florida Witbooi se storie van hoop
Woensdag 20 Februarie 2019Johanna Florida Witbooi van Lavender Hill vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe sy haar storie van alkohol- en dwelmverslawing in haar familie deel om ander mense in soortgelyke omstandighede weer 'n doel in die lewe te gee.
-
Township-ekonomie
Woensdag 20 Februarie 2019Hannes Heyns vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe mense in die Township-ekonomie hulle geloofwaardigheid kan bewys en verbeter deur aanlynrekordhouding.
-
Kry só 'n tweede paspoort
Woensdag 20 Februarie 2019Sandra Woest vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe mens te werk moet gaan gaan as jy 'n tweede paspoort wil bekom.
-
Food XX-toekennings
Dinsdag 19 Februarie 2019Hannerie Visser vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die FOOD XX, 'n toekenningsgeleentheid wat vroue in die kosbedryf vereer. Hilda Adams, die wenner van die entrepreneurskategorie, en Nikki Albertyn, die wenner van die bakkategorie gesels saam oor hulle bedrywighede.
-
Boy- en Girl-klubs in Johannesburg
Dinsdag 19 Februarie 2019Karen du Plessis vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die boy-klub en girl-klub konsep, waar Johannesburg se sportfasiliteite beskikbaar gestel word om 'n veilige omgewing te skep waar leerders kan inskakel by ‘n naskoolse program om vaardighede aan te leer.