Oggend op RSG
Maandag, Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag, 09:00-12:00'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.


