LUISTER NOU
NOU OP DIE LUG
Oggend op RSG
Kikker jou oggend op met kuiers saam met bekendes, musiek, humor, 'n boekvoorlesing, 'n sielsgedagte en groot pryse wat gewen kan word. Gesondheidsake, kosmaak, mode, binnenshuiseversiering, fotografie, buitelugaktiwiteite en troeteldiere staan ook nie terug nie. Die tafel is vir jou gedek om saam met vooraanstaande Suid-Afrikaners aan te sit!
MEER INLIGTINGVOLGENDE: 12:00-12:30 Finansies MET Ian Wessels


