LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: WNW
TERUG NA AANBIEDERS

Jacqui January

Jacqui January

Biografie

Jacqui is een van die "jonger" omroepers by RSG. Sy het in 1998 by die RSG-span in Johannesburg aangesluit. Jacqui is al sedert 1994 by die SAUK toe sy as radionuusjoernalis in Seepunt in die mooiste Kaap begin werk het. Sy was ook regisseur van die Wes-Kaapse huistoe-ry middagprogram, Fokus. Jacqui is 'n Namakwalander en woon nou in die Goudstad met haar man en twee dogters.

e-pos: jacqui@rsg.co.za

 

Jacqui Se Programme

Ekoforum

Sondag, 16:00-17:00

Hoe nou gemaak?

Sondag, 14:00-14:15

Viniel

Saterdag, 19:20-20:00

JACQUI SE FOTO'S

Jacqui January

MEDIAFOTO'S

Jacqui January