LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Praat Saam

PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

MEER INLIGTING
Fair 15°/28°
WEER Wind: SSW
TERUG NA AANBIEDERS

Johan Rademan

Johan Rademan

Biografie

Johan Rademan werk sedert 1984 by die radio as omroeper. Hy is betrokke by 'n wye verskeidenheid programme en hanteer tans RSG se reisprogram Bon Voyage, en is mede-aanbieder saam met Martelize Brink van Oggend op RSG. Benewens hierdie programme, hoor 'n mens hom ook op RSG as verslaggewer en kommentator van verskeie sportsoorte. Nie net die drama op die sportveld interesseer hom nie, maar ook van die veld. Hy het drama studeer aan die Universiteit van Stellenbosch en tree ook as 'n dramaregisseur op in RSG se radiodramaseisoen. Johan is getroud met Marianne ('n mediese dokter) en hulle het vier dogters.

e-pos: rademan@rsg.co.za

 

Johan Se Programme

Joune

Vrydag, 11:00-11:50

Oggend op RSG

Maandag, Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag, 09:00-09:55

Oggend op RSG: Groeteboodskappe

Maandag, Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag, 10:00-10:50

Ons en die Ekonomie

Dinsdag, 11:00-11:50

Reis sonder grense

Saterdag, 10:00-11:30

Werksoek

Dinsdag, 11:00-11:50
SIEN ALLES

PROMOSIES

Superrugby

Superrugby

17:05-19:00 | Saterdag 25 Februarie 2012


Stormers teen Hurricanes op Nuweland in Kaapstad.


MEER

JOHAN SE FOTO'S

Kaapse Affodille

MEDIAFOTO'S

Johan Rademan