Nou op die lug

My musieklêer

21:10-22:00

Interaktief

EposTwitterFacebook

Aanbieders

Tenita Kidelo

Tenita Kidelo
Biografie

Tenita Kidelo het ‘n goeie dosis van die Boland en die Karooin haar. Sy het Afrikaans, Linguistiek en Kommunikasie studeer aan die UWK. Die radiogogga het haar in 2015 gebyt toe sy ‘n gas op die jeurgprogram Befonk was. Die adrenalien van agter die mikrofoon sit, het die bloed in haar are laat jag. Dit help ook dat ek sy haar ander passie, skryf, hier kan uitleef. Van nature is sy ‘n skaam en teruggetrokke, maar sit haar agter die mikrofoon, en sy ontaard in ‘n babbelbek!