Nou op die lug

Reis sonder grense

10:00-11:30

Interaktief

Epos

Aanbieders

Ingé Lamprecht

Ingé Lamprecht
Biografie

Ingé het in April 2013 by die Moneyweb-span aangesluit. Sy skryf oor 'n verskeidenheid onderwerpe waaronder belasting, die markte en beleggings. Sy het 'n Meestersgraad in Joernalisme en 'n B.Com in Rekeningkunde by Stellenbosch Universiteit behaal.