LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: WNW
TERUG NA AANBIEDERS

Chris Viljoen

Chris Viljoen

Biografie

Chris Viljoen sluit in 1970 in Pretoria aan by die destydse Landbouradio/Calling All Farmers-span. In 1980 word hy na Stellenbosch verplaas met die bedieningsgebied Noord-, Wes- en Oos-Kaap. Hy is nou verantwoordelik vir die Vrydagweergawe van RSG Landbou en die Saterdagprogram Elsenburgforum.

e-pos: chrisvi@elsenburg.com

 

Chris Se Programme

Elsenburgforum

Saterdag, 11:45-12:00