LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Praat Saam

PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

MEER INLIGTING
Fair 15°/28°
WEER Wind: SSW
TERUG NA AANBIEDERS

Ettienne Ludick

Ettienne Ludick

Biografie

Om die jongste te wees by RSG is glad nie maklik nie! Dis eintlik hope pret met n hoofletter P! Op 16 het ek reeds in die media begin werk deur in verskeie toneelstukke op te tree. Na matriek studeer ek Radio- en Mediastudies by Boston Media House en RAU, en gradueer drie jaar later as die topstudent in Radio. Die volgende vier jaar werk ek onder meer in Geselsradio (ja daai een), streeksradio en maak twee keer 'n draai in 7de Laan. Ek sluit in Julie 2004 by die RSG-span aan. Vir my werk het ek reeds 'n SAB Sport Nuweling van die Jaar toekenning en 'n ATKVeertjie toekenning ontvang.

e-pos: ettienne@rsg.co.za

 

Ettienne Se Programme

Blues na 11

Maandag, 23:10-23:55

Goeiemôre op RSG

Donderdag, Vrydag, 05:00-05:55

Rock op RSG

Maandag, 21:10-22:00

RSG Sport

Maandag, Dinsdag, 18:10-19:00

Soekhoek

Dinsdag, 00:00-01:00

Tempo

Maandag, 20:00-21:00