LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: N
TERUG NA AANBIEDERS

Amanda Olivier

Amanda Olivier

Biografie

Amanda werk al langer as 20 jaar by die SAUK en het as radiojoernalis by die korporasie in Durban begin. Haar loopbaan by die SAUK het haar ook na Johannesburg, Pretoria en uiteindelik Bloemfontein gelei. Die afgelope twee dekades was sy aanbieder van vele programme en die soort programme wat sy aangebied het, beklemtoon haar veelsydigheid as omroeper. Sy het van die aktualiteitsprogramme, Monitor & Spektrum, tot by die kinderprogram, Siembamba, aangebied.

e-pos: amanda@rsg.co.za

 

Amanda Se Programme

Kopskuif

Donderdag, 23:35-23:55

Musiek sonder grense

Vrydag, 22:00-23:00
SIEN ALLES

PROMOSIES

Kopskuif

Kopskuif

23:35-23:55 | Donderdag 17 Mei 2012


Dis algemeen bekend dat die aanleer van ‘n nuwe taal nuwe breinpaadjies vorm en baie voordelig vir jou is. Ontmoet ‘n Hongaarse Hoogleraar wat baie goed Afrikaans praat nadat hy dit met behulp van ‘n selfhelpboek aangeleer het.


MEER

AMANDA SE FOTO'S

Gidshonde

MEDIAFOTO'S

Amanda Olivier