LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: N
TERUG NA AANBIEDERS

Fritz Klaaste

Fritz Klaaste

Biografie

Fritz is oorspronklik van Upington in die Noord-Kaap. Hy het sy liefde vir die mikrofoon reeds in sy kinderdae ontdek, maar die geleenthede was skaars. Hy het sy ideaal uiteindelik as omroeper met 'n lang ompad verwesenlik - deur 'n klaskamer as onderwyser en duisende kilometers op die kultuurpad tot in 'n minister se kantoor. Fritz is 'n veelsydige omroeper en lewer bydraes op alle vlakke van RSG se uitsaaiskedule, maar is veral betrokke by die musikale kant van die stasie. Hy is ook aangewys as beste omroeper vir die SAUK se Voice of Choice-projek in 2004.

e-pos: fritz@rsg.co.za

 

Fritz Se Programme

Countryklanke

Saterdag, 22:00-23:00

Dis gospel

Sondag, 17:00-18:00

Kapityt!

Saterdag, 21:10-22:00

Kapityt!

Saterdag, 22:00-23:00

RSG Sport

Saterdag, 14:00-18:00

SA Top-20

Saterdag, 13:00-14:00

FRITZ SE FOTO'S

MEDIAFOTO'S

Fritz Klaaste