Programme

TERUG

Naweekaktueel

Potgooi

Motorrubriek 15 September 2018
Saterdag 15 September 2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Nissan...

Motorrubriek 8 SEPTEMBER 2018
Saterdag 8 September 2018

In sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraar se vraag oor bakkies....

Moslem huiwelike moet erken word
Saterdag 1 September 2018

Die Hooggeregshof in Kaapstad het beslis dat die regering wetgewing in werking moet stel om tradisionele Moslem-huiwelike te erken. Die Vroue-Regsentrum het die aansoek in 2014 ingedien en aangevoer dat vroue en kinders geen wetlike beskerming geniet in die geval van dood of 'n egskeiding nie. Die hof het bevind dat dit ongrondwetlik is om ni die huwelike regtens te erken nie.

Professor Marinus Wiechers sterf
Saterdag 1 September 2018

Professor Marinus Wiechers, een van Suid-Afrika se bekendste kenners oor grondwetlike reg, is in Pretoria in die ouderdom van 80 oorlede. Hy was ook voorheen vise-kansellier van Unisa. Wiechers was betrokke by die opstel van Suid-Afrika se interim grondwet in die vroe negentigerjare. Anita Visser het een van sy oud-studente en vriende, Leon Wessels, gevra hoe hy Wiechers onthou.

Motorrubriek 1 SEPTEMBER 2018
Saterdag 1 September 2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese enkelkajuit-bakkie..

Motorrubriek 25 AUGUSTUS 2018
Saterdag 25 Augustus 2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volvo..

Boere in Senegal reik die hand uit na Suid-Afrika
Saterdag 18 Augustus 2018

'n Boere-egpaar wat nou reeds agt jaar lank in Senegal, in Noord-Oos Afrika, boer, het 'n uitnodiging gerig aan jong wit boere om vir 'n paar maande by hulle aan te sluit. Richard- en Amanda Belcher het gereageer op 'n Facebook video van 'n gewilde Afrikaanse sanger, oor die toekoms van wit boere in Suid-Afrika.

Kofi Annan sterf
Saterdag 18 Augustus 2018

Die 80-jarige voormalige Seketraris-Generaal van die Verenigde Nasies, Kofi Annan het gesterf. Annan, wat die Nobel Vredesprys vir humanitere werk gewen het, se dood is deur internasionale diplomate bevestig. Annan was die eerste swart Afrikaan wat die rol van die wereld se top diplomaat opgeneem het. Hy het twee termyne gedien vanaf 1997 tot 2006. Prof Dirk Kotze, 'n dosent in politieke wetenskap aan UNISA praat met Marietta Kruger oor sy nalatenskap....

Motorrubriek 18 AUGUSTUS 2018
Saterdag 18 Augustus 2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Hyundai-luikrug...

Kommer oor "Gewildste fliek"-katogorie by die Oscars.
Saterdag 11 Augustus 2018

'n Herrie het losgebars oor die "Academy of Motion Picture Arts and Sciences" se herstruktureringsplanne. Tonge is veral los oor die beplande "Gewildste film-kategorie" wat beplan om loket-treffers te beloon. 'n Dosent in Drama en Film Studies aan die Universiteit van Pretoria, Dr Chris Broodryk, s hierdie toevoeging is 'n mistasting aan die Akademie se kant. Hy het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren ges dat di aanpassings met die oog op die 2019-toekennings met kykergetalle te doen het.

Motorrubriek 11 AUG 2018
Saterdag 11 Augustus 2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mahindra-bakkie...

Silwerskermfees in Kampsbaai
Saterdag 11 Augustus 2018

Die hoogtepunt op die Afrikaanse kalender, die jaarlikse Silwerskermfees in Kampsbaai, is net om die draai. Die organiseerder, Wim Steyn, het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren ges dat die Silwerskermfees hierdie jaar spog met verskeie trots Suid-Afrikaanse speelfilms, wat reeds internasionaal aandag getrek het.

Deurbraak-saak oor moedertaalonderrig in hof beslis
Saterdag 11 Augustus 2018

Die drukgroep vir moedertaalonderrig, Gelyke Kanse, beveg volgende maand studente se reg op moedertaalonderrig in die Konstitusionele hof. Di applsaak oor die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid het volgens hulle wyer implikasies vir die hele Suid-Afrikaanse onderwysstelsel. Dit volg noudat die beoogde nuwe taalbeleid van die Departement van Hor Onderwys die belang van inheemse tale sterk beklemtoon. Vir meer hieroor praat ons nou met professor Phillip Spies, die voorsitter van die Loodskomitee van Gelyke Kanse..

Motorrubriek 4 Aug 2018
Saterdag 4 Augustus 2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volkswagen...

Motorrubriek 28 Julie 2018
Saterdag 28 Julie 2018

In sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraar se vraag...

Motorrubriek 21 Julie 2018
Saterdag 21 Julie 2018

In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek kom 'n Volkswagen en 'n Toyota teen mekaar te staan.

Motorrubriek 7 Julie 2018
Saterdag 7 Julie 2018

In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraar se brief..