Programme

TERUG

Spesiale uitsending

Potgooi

SPERTYD deur Elsa Joubert - Deel 2
Sondag 31 Desember 2017

Selde is daar al so eerlik, met n totale afwesigheid van sentimentaliteit, geskryf oor die oudwordproses. Alles geteken in ryke detail en met die kenmerkende woordvaardigheid van een van Afrikaans se mees gevierde skrywers. Spertyd, voltooi in Elsa Joubert se 95ste lewensjaar, is n merkwaardige werk wat geen luisteraar onaangeraak sal laat nie. Luister na uittreksels uit hierdie splinternuwe werk.

met

SPERTYD deur Elsa Joubert - Deel 1
met
Sondag 24 Desember 2017

Selde is daar al so eerlik, met n totale afwesigheid van sentimentaliteit, geskryf oor die oudwordproses. Alles geteken in ryke detail en met die kenmerkende woordvaardigheid van een van Afrikaans se mees gevierde skrywers. Spertyd, voltooi in Elsa Joubert se 95ste lewensjaar, is n merkwaardige werk wat geen luisteraar onaangeraak sal laat nie. Luister na uittreksels uit hierdie splinternuwe werk.

Nuwe Afrikaanse Woordelys en Spelrels
Donderdag 3 Augustus 2017

Regstreekse uitsending van die bekendstelling van die nuwe Afrikaanse Woordelys en Spelrels

Suzaan Heyns
Woensdag 12 Oktober 2016

Sue Pyler gesels met modeontwerper Suzaan Heyns oor die jongste modeneigings.

Hartchirurgie
Woensdag 12 Oktober 2016

Mar Hudson praat met hartchirurge drr. Susan Vosloo en dr. Viljee Jonker oor die jongste ontwikkelings in hartchirurgie.

Oorgewig en obestiteit in SA
Woensdag 12 Oktober 2016

Mar Hudson praat met prof. Tess van der Merwe oor die groot probleem van oorgewig en obestiteit in Suid-Afrika.