Nou op die lug

Monitor

06:00-08:00

Interaktief

Programme

TERUG

Geestesgesondheid

Potgooi

Geestesgesondheid 18 Februarie 2020
Dinsdag 18 Februarie 2020

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor woede.

Geestesgesondheid 11 Februarie 2020
Dinsdag 11 Februarie 2020

Christelle Webb-Joubert praat met maatskaplike werker Riana Hugo oor allerdaagse gebeure in n kind se lewe, wat tot trauma kan lei.

Geestesgesondheid 4 Februarie 2020
Dinsdag 4 Februarie 2020

Sielkundige dr. Johan Ferreira fokus op die ouers van kinders, wat hulle eie lewens neem.

Geestesgesondheid 28 Januarie 2020
Dinsdag 28 Januarie 2020

Christelle Webb-Joubert praat met dr. Michiel van der Merwe van Stabilis oor vroue en substansafhanklikheid.

Geestesgesondheid 21 Januarie 2020
Dinsdag 21 Januarie 2020

Braam Klopper is n predikant en pastorale terapeut wat spesialiseer in rou. Christelle Webb-Joubert praat met hom oor die verlies van n kind.

Geestesgesondheid 14 Januarie 2020
Dinsdag 14 Januarie 2020

Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese maatskaplike werker, Sorika de Swardt oor hoe om met vreugde oud te word.

Geestesgesondheid 7 Januarie 2020
Dinsdag 7 Januarie 2020

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor nuwejaarsvoornemens. Dit is dikwels nie haalbare voornemens nie, wat kan lei tot teleurstelling.

Geestesgesondheid 17 Desember 2019
Dinsdag 17 Desember 2019

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor wat kan jy doen om jou geestesgesondheid in stand te hou of te verbeter.

Geestesgesondheid 10 Desember 2019
Dinsdag 10 Desember 2019

Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor eiewaarde of selfbeeld, en hoe dit dikwels n struikelblok kan wees.

Geestesgesondheid 3 Desember 2019
Dinsdag 3 Desember 2019

Hoe effektief is die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders-veldtog, en is 16 dae lank genoeg?