Programme

TERUG

Takalani Sesame

Potgooi

Takalani Sesame 19 Junie 2018
met
Dinsdag 19 Junie 2018

Moshé en Kami maak musiek.

Takalani Sesame 16 Junie 2018
met
Saterdag 16 Junie 2018

Tannie June vertel die storie van Pagina Boekenhoud en die nommerstelsel in die biblioteek.

Takalani Sesame 14 Junie 2018
met
Donderdag 14 Junie 2018

Moshé en Kami speel speletjies.

Takalani Sesame 12 Junie 2018
met
Dinsdag 12 Junie 2018

Tannie June vertel die storie van Kevin en Kara.

Takalani Sesame 9 Junie 2018
met
Saterdag 9 Junie 2018

Moshé en Susan tel ‘n stryery op, en moet mekaar tegemoet kom.

Takalani Sesame 7 Junie 2018
met
Donderdag 7 Junie 2018

Tannie June vertel die storie van Dieter en die monsters.

Takalani Sesame 5 Junie 2018
met
Dinsdag 5 Junie 2018

Neno en Moshé leer tel met Neno se albasters.

Takalani Sesame 2 Junie 2018
met
Saterdag 2 Junie 2018

Tannie June vertel die storie van Swannie Seekoei se rivier.

Takalani Sesame 31 Mei 2018
met
Donderdag 31 Mei 2018

Moshé help vir Zik om vir sy taxi ‘n liedjie te skryf.

Takalani Sesame 29 Mei 2018
met
Dinsdag 29 Mei 2018

Tannie June vertel die storie van Valdie wat gaan kamp.