Programme

TERUG

Kinderpret

Potgooi

Kinderpret 10 Desember 2017
Sondag 10 Desember 2017

Gogga Mamma oefen hard vir die hardloop-kompetisie, maar Gogga Pappa, Gogga Wollie en Gogga Bellie is te lui en hulle eet nie gesonde kos nie!

Kinderpret 3 Desember 2017
Sondag 3 Desember 2017

Die twee goggakie-kinders, Gogga Wollie en Gogga Bellie, speel saam met hulle maatjies en wens dat hulle ook soveel speelgoed het.

Kinderpret 26 November 2017
Sondag 26 November 2017

Die twee goggakie-kinders, Gogga Wollie en Gogga Bellie, vlieg saam met Gogga Pappa skooltoe. Skeilik is daar n ongeluk voor hulle...

Kinderpret 19 November 2017
Sondag 19 November 2017

Gogga Wollie pluk vir hom n stok om vlooie in die rivier mee te vang. Skielik breek die tak waarop hy sit en hy val hard op die grond...

Kinderpret 12 November 2017
Sondag 12 November 2017

Die Goggakie-kinders gaan saam met Gogga Pappa en Gogga Mamma na n mallemeule. Gogga Wollie sleep vir Gogga Pappa saam op van die pretritte.

Kinderpret 5 November 2017
Sondag 5 November 2017

Meneer Goggakie verjaar, en Gogga Bellie rel n verjaarsdagpartytjie vir hom by die skool.

Kinderpret 29 Oktober 2017
Sondag 29 Oktober 2017

Dit is somer, en Meneer Goggakie hou sy les buite by die rivier sodat die Goggakie-kinders die mooi natuurskoon kan sien.

Kinderpret 22 Oktober 2017
Sondag 22 Oktober 2017

Gogga Wollie moet Meneer Goggakie se blomtuin oppas. Hy speel so lekker dat hy heeltemal daarvan vergeet.

Kinderpret 15 Oktober 2017
Sondag 15 Oktober 2017

Gogga Bellie en Gogga Wollie wil baie graag n troeteldiertjie h, maar Gogga Pappa weet nie so mooi nie...

Kinderpret 8 Oktober 2017
Sondag 8 Oktober 2017

Gogga Bellie is baie vies. Van haar skoolmaats gooi vir Gogga Fienie met modder en lag vir haar. Sy hou niks van boelies nie.