Programme

TERUG

Feitedagboek

Potgooi

Feitedagboek 17 Oktober 2017
Dinsdag 17 Oktober 2017

Op 17 Oktober 1906 stuur prof. Arthur Korn ’n foto 1 600 km ver per telefgraaflyn, die verste nog op daardie stadium.

Feitedagboek 16 Oktober 2017
Maandag 16 Oktober 2017

Op 16 Oktober 1984 ontvang Desmond Tutu die Nobelprys vir Vrede.

Feitedagboek 13 Oktober 2017
Vrydag 13 Oktober 2017

Op 13 Oktober 1884 word Greenwich-tyd regoor die węreld ingestel.

Feitedagboek 12 Oktober 2017
Donderdag 12 Oktober 2017

Op 12 Oktober 1609 word die eerste niegewyde musiek, Three Blind Mice, gepubliseer.

Feitedagboek 11 Oktober 2017
Woensdag 11 Oktober 2017

In Oktober 1582 word die Gregoriaanse kalender in Italië, Spanje, Portugal en Frankryk aanvaar met die voorafgaande 10 dae wat vir die geskiedenis verlore raak omdat 5 Oktober toe 15 Oktober geword het!

Feitedagboek 10 Oktober 2017
Dinsdag 10 Oktober 2017

Op 10 Oktober 1975 word die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl ingewy.

Feitedagboek 9 Oktober 2017
Maandag 9 Oktober 2017

Op 9 Oktober 1990 gaan Nelson Mandela vir die eerste keer terug na Robbeneiland waar hy vir meer as 20 jaar as politieke gevangene aangehou is.

Feitedagboek 6 Oktober 2017
Vrydag 6 Oktober 2017

Die skrywer, Mikro (skrywersnaam vir Christoffel Hermanus Kuhn), is op 8 Oktober 1903 gebore.

Feitedagboek 5 Oktober 2017
Donderdag 5 Oktober 2017

In Oktober 1608 word die eerste teleskoop gedemonstreer deur die Nederlandse lensmaker, Hans Lippershey.

Feitedagboek 4 Oktober 2017
Woensdag 4 Oktober 2017

Op 4 Oktober 1952 word die eerste hart-passaangeër in David Swartz ingeplant by die Harvard Mediese Skool.