Programme

TERUG

RSG Kuns

Potgooi

Ballet in Maynardville
Dinsdag 16 Januarie 2018

Johan van Lill vind uit watter ballet te sien is by die Maynardvilleteater.

Woordfees 2018
Dinsdag 16 Januarie 2018

Saartjie Botha vertel waarna gehore kan uitsien by vanjaar se Woordfees in Stellenbosch.

Margaret Nel - Deel 4
Dinsdag 16 Januarie 2018

Christelle Webb-Joubert stap deur die laaste deel van die kunstenaar Margaret Nel se retrospektiewe uitstalling by die Kunsmuseum van Pretoria.

Koperblaasinstrumente - Deel 5
Dinsdag 16 Januarie 2018

Christelle Webb-Joubert sit die reeks oor koperblaasinstrumente voort. Die trompetspeler Braam van Tonder vertel van die tromboon of skuiftrompet.

Margaret Nel - Deel 3
Dinsdag 9 Januarie 2018

Christelle Webb-Joubert stap verder saam met die kunstenaar Margaret Nel deur haar retrospektiewe uitstalling by die Kunsmuseum van Pretoria.

Koperblaasinstrumente - Deel 4
Dinsdag 9 Januarie 2018

Christelle Webb-Joubert sit die reeks oor koperblaasinstrumente voort. Die trompetspeler Braam van Tonder gesels oor die horing.

Lynette ten Krooden
Dinsdag 9 Januarie 2018

Christelle Webb-Joubert stap saam met die beeldhouer Sanna Swart oor na haar buurvrou, die skilder Lynette ten Krooden.

Johaar Mosaval 90
Dinsdag 9 Januarie 2018

Die węreldbekende balletdanser Johaar Mosaval het op 8 Januarie 90 jaar oud geword. Johan van Lill bring hulde aan hom.

Macbeth: The Adult Panto
Dinsdag 9 Januarie 2018

Johan van Lill maak ‘n draai by Gate 69 in Kaapstad, en vind meer uit oor Macbeth: The Adult Panto.

Margaret Nel - Deel 2
Dinsdag 2 Januarie 2018

Christelle Webb-Joubert stap verder saam met kunstenaar Margaret Nel deur haar retrospektiewe uitstalling by die Kunsmuseum van Pretoria.

Sanna Swart
Dinsdag 2 Januarie 2018

Beeldhouer Sanna Swart nooi ons na haar, en gesels oor haar gereedskap, die nier wat sy geskenk het, en watter invloed dit op haar lewe en kuns gehad het.

Koperblaasinstrumente - Deel 3
Dinsdag 2 Januarie 2018

Christelle Webb-Joubert sit die reeks oor koperblaasinstrumente voort. Trompetspeler Braam van Tonder gesels oor die trompet.

Margaret Nel - Deel 1
Dinsdag 26 Desember 2017

Christelle Webb-Joubert stap saam met kunstenaar Margaret Nel deur haar retrospektiewe uitstalling by die Kunsmuseum van Pretoria.

Oude Libertas 40
Dinsdag 26 Desember 2017

Oude Libertas vermaak gehore al vir die afgelope 40 jaar. Johan van Lill neem ons terug in tyd.

Koperblaasinstrumente - Deel 2
Dinsdag 26 Desember 2017

Trompetspeler Braam van Tonder vertel in die tweede deel van die reeks oor koperblaasinstrumente hoekom daar soveel verskillende soorte instrumente is.

A Christmas Carol
Dinsdag 19 Desember 2017

Christelle Webb-Joubert maak ‘n draai by die Pieter Toerienteater in Johannesburg waar sy met regisseur Elizma Badenhorst gesels die produksie, A Christmas Carol.

Koperblaasinstrumente - Deel 1
Dinsdag 19 Desember 2017

Trompetspeler Braam van Tonder gesels in die eerste deel van ‘n reeks oor koperblaasinstrumente oor die geskiedenis van hierdie instrumente.

Retha Buitendach
Dinsdag 19 Desember 2017

Christelle Webb-Joubert kuier by kunstenaar Retha Buitendach.

Cinderella on Ice
Dinsdag 19 Desember 2017

Martin Headger vind meer uit oor Cinderella on Ice, wat te sien is by Montecasino in Johannesburg.

Capital Singers
Dinsdag 12 Desember 2017

Christelle Webb-Joubert gesels met van die koorlede van die Capital Singers – ‘n koor bestaande uit 650 lede. Hulle vertel waarom hulle deel is van die koor, en wat dit vir hulle beteken.

SA Nasionale Jeugorkes
Dinsdag 12 Desember 2017

Vind meer uit van die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes wat twee maal ‘n jaar bymekaar kom vir werkswinkels en konserte

Evita in Kaapstad
Dinsdag 12 Desember 2017

Die musiekteaterstuk, Evita, het verlede week by Kunstekaap in Kaapstad geopen. Johan van Lill het met die musikale regisseur, Louis Zurnamer, gesels kort voor 'n optrede.

Baxterteater se Kersseisoen
Dinsdag 12 Desember 2017

Lizelle de Bruin maak ‘n draai by die Baxterteater in Kaapstad om uit vind wat alles oor die Kerstyd daar te sien is.

Aunty Merle, The Musical
Dinsdag 5 Desember 2017

Aunty Merle het nou haar eie musiekblyspel! Lizelle de Bruin het daar gaan inloer.

Jemma Kahn
Dinsdag 5 Desember 2017

Jemma Kahn, wat die Japannese kunsvorm Kamishibai bemeester het, is vereer met die Standard Bank Jong Kunstenaar van die Jaar-toekenning. Martin Headger gesels met haar.

Kobus Kotzé
Dinsdag 5 Desember 2017

Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaar Kobus Kotzé, wat vanjaar al 50 jaar in die kunsbedryf doenig is.

Shadows in Red Light
Dinsdag 5 Desember 2017

Die 19-jarige Roné Roux het op 12-jarige ouderdom begin om 'n musiekspel te skryf. Sy het dit voltooi toe sy 15 was. Shadows in Red Light word eersdaags opgevoer. Johan van Lill het met haar gesels.

Rock of Ages
Dinsdag 5 Desember 2017

Zak Hendrikz en Natasha van der Merwe vertel meer oor die musiekspel Rock of Ages.

Capital Singers
Dinsdag 28 November 2017

Christo Burger gesels oor die Capital Singers se kerskonsert saam met Corlea Botha.

Dead Yellow Sands
Dinsdag 28 November 2017

Martin Headger gesels met skrywer en akteur Graham Weir oor sy toneelstuk, Dead Yellow Sands.

Net een slukkie padda!
Dinsdag 28 November 2017

Christelle Webb-Joubert kuier by die illustreerder Piet Grobler. Hy vertel van sy uitstalling, Net een slukkie padda!

Woordfees 2018
Dinsdag 21 November 2017

Johan van Lill gesels het met Saartjie Botha oor die aanbiedings by Woordfees 2018.

Wat is Method Acting?
Dinsdag 21 November 2017

Stephanie van Niekerk verduidelik wat Method Acting is, en hoe dit verkil van die ‘tradisionele manier van dramaopleiding.

Marelize Koch
Dinsdag 21 November 2017

Christelle Webb-Joubert gesels met pianis Marelize Koch oor lewe en werk.

Karoo Suite
Dinsdag 21 November 2017

Coenie de Villiers gesels oor Karoo Suite wat hy saam met die skrywer Deon Meyer aanbied.

Moedertaal
Dinsdag 14 November 2017

Kapenaars kry weer die geleentheid om Sandra Prinsloo op die verhoog te sien in Moedertaal. Johan van Lill neem jou saam na een van die repetisies.

Pinocchio
Dinsdag 14 November 2017

Die storie van Pinocchio is deur Janice Honeyman in ‘n pantomieme verwerk, en word by die Joburg Theater opgevoer, waar Martin Headger ingeloer het om met Ilse Klink en André Schwartz te gesels.

Joburg Ballet soirees en somerskool
Dinsdag 14 November 2017

Iain McDonald van Joburg Ballet vertel van hulle soirees en somerskool.

Teksmark
Dinsdag 14 November 2017

Hugo Theart vertel vir Christelle Webb-Joubert van die tweede Teksmark in die Kaap.

Opera Scenes
Dinsdag 14 November 2017

Arnold Cloete van Gauteng Opera vertel van Opera Scenes wat in Johannesburg te sien is.