Programme

TERUG

Middagvervolgverhaal

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Woensdag 19 Junie 2019
14:45-15:00

STOOM deur Anton Treurnich
Regie: Ronél Geldenhuys

Episode 55: Anton begin agterkom dat John-John vir Richard inligting deurgee. Anton beraam ‘n plan om van Richard ontslae te raak, maar daarvoor moet Ruth en Amelia hulle deel kan doen. Sal die plan werk?

Donderdag 20 Junie 2019
14:45-15:00

STOOM deur Anton Treurnich
Regie: Ronél Geldenhuys

Episode 56: Anton vertel vir John-John van sy plan om van Richard ontslae te raak. Sal John-John hom glo?. Anton en Nina probeer in die agterste wa inkom. Sal hulle dit kan doen sonder dat Richard dit agterkom?

Vrydag 21 Junie 2019
14:45-15:00

STOOM deur Anton Treurnich
Regie: Ronél Geldenhuys

Episode 57: Richard word agtergelos met die ontploffing. Is hy dood? Anton het ‘n plan om van die plutonium ontslae te raak. Terwyl die agterste wa wat aan die brand is, probeer Nina om almal kalm hou.

Maandag 24 Junie 2019
14:45-15:00

STOOM deur Anton Treurnich
Regie: Ronél Geldenhuys

Episode 58: Die trein stop in Rayton waar Anton van die plutonium ontslae wil raak -dis nou as hulle die kluis kan oopkry. Richard is ‘n regte kanniedood, en het ekstra hulp ingeroep om hom te help teen Anton. Sal Richard by Anton-hulle uitkom voor hy van die plutonium ontslae kan raak?

Dinsdag 25 Junie 2019
14:45-15:00

STOOM deur Anton Treurnich
Regie: Ronél Geldenhuys

Episode 59: Anton en John-John is in die Cullinanmyn-sinkgat in met die plutonium. Richard en sy manne agter hulle aan. Ruth en Nina wil gaan help. Dis die groot klimaks!

Woensdag 26 Junie 2019
14:45-15:00

STOOM deur Anton Treurnich
Regie: Ronél Geldenhuys

Episode 60 (slot): Sal John-John wraak neem oor sy vrou se moord? Kan Anton en  Amelia hulle verhouding verbeter, en sal die verliefdes mekaar kan vind ná die toer?

Donderdag 27 Junie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 1: Albert sleep opnuut vlerk by Mathilda.

Vrydag 28 Junie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 2: Dita beplan 'n eksotiese vakansie.

Maandag 1 Julie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 3: Albert raai Mathilda aan om verdraagsaam te wees met 'n moeilike Dita.

Dinsdag 2 Julie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 4: Emelda wonder of Marlene se gevoel teenoor haar ooit sal verander.

Woensdag 3 Julie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 5: Emelda reik uit na Marlene.

Donderdag 4 Julie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 6: Marlene se biologiese pa is nie bereid om sy verantwoordelikheid te aanvaar nie.

Vrydag 5 Julie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 7: Marlene sukkel om haar biologiese pa te vergewe.

Maandag 8 Julie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 8: Marlene verloor kop.

Dinsdag 9 Julie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 9: 'n Desperate Johannes vra raad by Dita.

Woensdag 10 Julie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 10: Albert reik uit na Johannes.

Donderdag 11 Julie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 11: Mathilda is al hoe meer geneë teenoor Albert.

Vrydag 12 Julie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 12: Dit lyk asof die liefde blom tussen Albert en Mathilda.

Maandag 15 Julie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 13: Albert maak 'n belofte aan Mathilda.

Dinsdag 16 Julie 2019
14:45-15:00

BURE, ALWEER deur Mari Snyman
Regie: Mari Snyman

Episode 14: Johannes is verbaas oor 'n onverwagse besoeker.