Programme

TERUG

Wie is ek?

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Vrydag 2 Maart 2018
11:30-12:00

Vir ouers van gestremde kinders is dit ‘n moeilike pad wat geloop moet word. So hoe kan hierdie ouers mooi na hulself kyk wanneer daar ‘n kind is wat al hul aandag in beslag neem? In Wie is ek? gaan Lise Swart gesels met drie sielkundiges oor wat alles val onder gestremdheid, advies vir ouers gee en kyk na watter verskil ondersteuning kan maak.