Programme

TERUG

Gesondheid

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Woensdag 17 Januarie 2018
11:30-12:00

Weens tegniese probleme verlede week, word hierdie episode herhaal: ‘n Mens sien al hoe meer mense wat e-sigarette rook, of vape. Is e-sigarette veiliger as gewone sigarette? Bevat dit enige kankerwekkende stowwe? Kan dit gebruik word in jou poging om op te hou rook? Marí Hudson praat met ‘n longspesialis oor dié kwessies.