Programme

TERUG

Dis Klassiek

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Woensdag 20 Junie 2018
21:10-22:00

Ludwig van Beethoven word beskou as ‘n baanbreker in komposisie omdat  hy een van die eerste komponiste was, wat onafhanlik musiek gekomponeer het, dit wil sê, hy het baie min opdragwerke gekomponeer. Luister na sy Simfonie no. 3 in E-mol majeur opus 55, wat hy aanvanklik aan Napoleon opgedra het, maar dit toe verander het.

Musiekbesonderhede
Simfonie no. 3 in E-mol majeur Opus 55
Kunstenaar: Nicolas Esterhazy olv Bela Drahos
Komponis: L van Beethoven
Etiket: NAXOS
Kommersiële nommer: 8.553475

Woensdag 27 Junie 2018
21:10-22:00

Telemann was die bekendste komponis in Duitsland, selfs meer as Bach, en het ‘n magdom werke gekomponeer. Sy ouers was nie gelukkig dat hy ‘n musiekloopbaan beginvolg het nie. In teenstelling met Telemann, was Mozart defnitief die bekendste komponis in Europa in sy tyd, en sy ouers het hom aangemoedig om ‘n musiekloopbaan te volg.

Musiekbesonderhede
Altvioolkonsert in G majeur
Kunstenaar: Ladislav Kyselak, Capella Istropolitana olv Richard Edlinger
Komponis: GP Telemann
Etiket: NAXOS
Kommersiële nommer: 8.550156

Klavierkonsert no. 27 in B-mol majeur K595
Kunstenaar: Jeno Jando, Concentus Hungaricus olv Andras Ligeti
Komponis: WA Mozart
Etiket: NAXOS
Kommersiële nommer: 8.572934